Urban Haven on Drury Lane
Kry 30% af vir verblyf voor 31 Julie 2024. Bespreekbaar tot 25 Mei 2024
- Kapasiteit: 2 mense
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Drury-laan 1, Tuine, Kaapstad, 8001, Wes-Kaap
- Alle ouderdomme is welkom
-
Vanaf
R1 271R890 per nag (plek vir 2)
Beskrywing
Urban Haven on Drury Lane bied knus en gerieflike selfsorgverblyf in 'n bekoorlike woonstel in die Tuine net buite die stad. Die woonstel spog met 'n uitstekende ligging wat ideaal vir sakereisigers en vakansiegangers is.
Die woonstel bied slaapplek aan 2 gaste en beskik oor 'n oopplan-uitleg wat uit 'n slaaparea, badkamer, kombuis, sitarea en 'n werkspasie bestaan. Die slaaparea het 'n ekstra lang koningingrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n bad, stort, toilet en 'n wasbak.
Die kombuis is met 'n yskas-vrieskas, mikrogolfoond, oond, stoof, wasmasjien, eetgerei, breekware en tee- en koffiemaakgeriewe toegerus. Die sitarea het 'n TV, rusbanke en 'n gemakstoel. Die werkspasie bestaan uit 'n lessenaar, monitor en 'n kantoorstoel. Die woonstel lei na 'n klein balkon met 'n tafel en 2 stoele.
Gratis WiFi en veilige parkeerplek is beskikbaar.
Slaapplek
’n Bespreking by Urban Haven on Drury Lane sluit in:
Kenmerke
Geriewe
- 24-uur Ontvangs
- Kombuisgeriewe
- Geen Rook Binnenshuis
- Malaria-vrye streek
- Restaurant op Perseel
- Selfsorg
- Gratis WiFi
- WiFi
Aktiwiteite Naby
- Begeleide Wandelpaaie
Hier praat ons
- Afrikaans
- Engels
Parkeerplek
- Veilige Parkering
- 24-Uur Sekuriteit
- Agter Elektriese Hek
- Onderdakparkering
- Parkering Van Die Straat Af
Badkamer
- Bad
- En-suite
- Stort
Eenheidgeriewe
- Lugversorging
- Eetkamer
- Sitkamer
Elektriese Toebehore
- Yskas
- Strykyster
- Mikrogolfoond
- Oond
- Stoof
Vermaak
- Tv
Ligging
- Drury-laan 1, Tuine, Kaapstad, 8001, Wes-Kaap
- Kapasiteit: 2 mense
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Drury-laan 1, Tuine, Kaapstad, 8001, Wes-Kaap
- Alle ouderdomme is welkom