Upper Room @ The Gallery
- Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 2 mense
-
Inkloktyd: 14:00 tot 22:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Generaal Dan Pienaar-rylaan 44, Dan Pienaar, Bloemfontein, 9301, Vrystaat
- Alle ouderdomme is welkom
- Vanaf R790 per nag, vir 2 mense
Beskrywing
Upper Room @ The Gallery is 'n pragtige oopplan-ateljeewoonstel wat sentraal in die noordelike voorstede van Dan Pienaar naby Mediclinic, kruidenierswinkels en verskeie skole geleë is. Die woonstel is op die boonste verdieping van die lieflike Kotzé Kunsgalery en het 'n aparte ingang.
Die woonstel met lugversorging bied slaapplek aan 2 gaste en het 'n dubbelbed en gemaklike enkelstoele. Daar is 'n groot stort, wasbak en toilet in die badkamer. Alle linne en badhanddoeke word voorsien.
Die slaaparea lei na 'n kombuis met 'n yskassie, 'n mikrogolfoond, eetgerei, breekware en 'n toonbank met sitplek vir 2. Ander geriewe sluit 'n TV met Netflix, gratis WiFi en 'n spieëltafel met 'n haardroër in.
Slaapplek
’n Bespreking by Upper Room @ The Gallery sluit in:
Kenmerke
Geriewe
- Geen Rook Binnenshuis
- Malaria-vrye streek
- Selfsorg
- Gratis WiFi
- WiFi
Aktiwiteite Naby
- Voëlkyk
- Fietsry
Hier praat ons
- Afrikaans
- Engels
Parkeerplek
- Veilige Parkering
- Agter Elektriese Hek
- Onderdakparkering
- Parkering Van Die Straat Af
Betaalopsies op Perseel
- Elektroniese Fondsoorplasing
Meer oor dié eenheid
- Nie rook
- Patio
- Privaat ingang
Dienste
- Diens op aanvraag
- Koordlose internet
Badkamer
- En-suite
- Stort
- Seep
- Toiletware
Eenheidgeriewe
- Lugversorging
- Verekombers
Elektriese Toebehore
- Yskas
- Haardroër
- Strykyster
- Mikrogolfoond
Vermaak
- Tv
Opsomming van Resensie
Jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies.
4.8/5
Anine Geverifieer
Eiendomme 2
Resensies 12
Op LekkeSlaap 2 jaar
Ligging
- Generaal Dan Pienaar-rylaan 44, Dan Pienaar, Bloemfontein, 9301, Vrystaat
- Gaste dink Upper Room @ The Gallery het ’n uitstekende ligging
Sien meer verblyf in Dan Pienaar Hillsboro Bloemfontein Vrystaat
- Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 2 mense
-
Inkloktyd: 14:00 tot 22:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Generaal Dan Pienaar-rylaan 44, Dan Pienaar, Bloemfontein, 9301, Vrystaat
- Alle ouderdomme is welkom