Upper Room @ The Gallery
Jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies.
4.8/5
Anine Geverifieer
Eiendomme 2
Resensies 12
Op LekkeSlaap 2 jaar
Opsomming van Resensie
Harmand V - Mei 2024
Algehele gradering
Skoon, netjies en veilig.
Upper Room @ The Gallery se terugvoer
Dankie Harmand! Julle is welkom!
Marli W - Mrt 2024
Algehele gradering
Veilig gevoel en lekker geslaap.
Upper Room @ The Gallery se terugvoer
Baie dankie Marli!
Mlungisi M - Feb 2024
Algehele gradering
Excellent.
Upper Room @ The Gallery se terugvoer
Thanks Mlungisi! It was a pleasure hosting you!
Riana S - Okt 2023
Algehele gradering
Fantasties.
Upper Room @ The Gallery se terugvoer
Hi Riana
Ons het nou ‘n splinternuwe TV, so geen gesukkel meer met Netflix!
Maritza M - Sep 2023
Algehele gradering
Gerieflik en gemaklik.
Elizabeth Maria W - Sep 2023
Algehele gradering
Salige slaapplek
Upper Room @ The Gallery se terugvoer
Dankie Elsabe! Bly julle het lekker gebly!
Etienne K - Aug 2023
Algehele gradering
Lekker skoon en netjiese verblyf met al die geriewe van jou eie huis.
Heidi V - Mei 2023
Algehele gradering
Baie netjies en mooi.
Upper Room @ The Gallery se terugvoer
Baie dankie Heidi.
Gavin D - Sep 2022
Algehele gradering
Perfect overnight spot.
Upper Room @ The Gallery se terugvoer
Thank you Gavin. Happy that you like the Upper Room.
Madelaine J - Aug 2022
Algehele gradering
Awesome.
Upper Room @ The Gallery se terugvoer
Baie dankie Madelaine! So bly julle het lekker gebly. Julle is altyd welkom!
Christoffel S - Aug 2022
Algehele gradering
Wonderlik en aangenaam.
Upper Room @ The Gallery se terugvoer
Baie dankie Christoffel! Bly julle het dit geniet. Maak asseblief weer so!
- Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 2 mense
-
Inkloktyd: 14:00 tot 22:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Generaal Dan Pienaar-rylaan 44, Dan Pienaar, Bloemfontein, 9301, Vrystaat
- Alle ouderdomme is welkom