Upmarket Studio Apartment at Menlyn Maine
Kry 30% af vir verblyf wat 30 nagte of langer is. Hierdie aanbod is altyd geldig.
- Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 2 mense
-
Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Amarandlaan 210, Waterkloof Glen, Pretoria, 0010, Gauteng
- Alle ouderdomme is welkom
-
Vanaf
R1 050R735 per nag (plek vir 2)
Beskrywing
Upmarket Studio Apartment at Menlyn Maine is 'n selfsorg-ateljeewoonstel op die sewende verdieping van die Menlyn Maine Residences. Die woonstel is oorkant die pad van Menlyn Maine se Central Square, dis net 3 minute se stap na Central Square se markplein met lekker restaurante en 4 minute se stap na Time Square waar nog restaurante, die casino en Sun Arena is. Die paadjies is goed beligte boulevards deur openbare-areas.
Dié pragtige ateljee het 'n oopplan-uitleg en bied slaapplek aan 2 gaste. Dit het 'n koningingrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n stort, toilet en 'n wasbak.
Die kompakte kombuis is met 'n yskassie, stoof, oond, mikrogolf, ketel, wasmasjien en 'n tuimeldroër toegerus. Daar is ook 'n lessenaar, 'n klein sitarea met 2 stoele en 'n platskerm-TV met Netflix. Die woonstel het lugversorging en WiFi. Die sitarea lei na 'n klein balkon met 'n tafel en 2 stoele vanwaar mens die lieflike uitsig kan geniet. Daar is veilige kelderparkeerplek vir 1 voertuig.
Die gebou het ook 'n lieflike gemeenskaplike swembad op die dak.
Slaapplek
’n Bespreking by Upmarket Studio Apartment at Menlyn Maine sluit in:
Kenmerke
Geriewe
- Swembad
- Kombuisgeriewe
- Geen Rook Binnenshuis
- Malaria-vrye streek
- Selfsorg
- Gratis WiFi
- WiFi
Aktiwiteite op perseel
- Swem
Aktiwiteite Naby
- Fietsry
Hier praat ons
- Afrikaans
- Engels
Parkeerplek
- Veilige Parkering
- 24-Uur Sekuriteit
- Onderdakparkering
- Parkering Van Die Straat Af
Betaalopsies op Perseel
- Visa
- Mastercard
- American Express
- Diners-kaart
- Elektroniese Fondsoorplasing
Badkamer
- En-suite
- Stort
- Seep
- Toiletware
Eenheidgeriewe
- Lugversorging
- Eetkamer
- Klein kombuis
- Sitkamer
Elektriese Toebehore
- Yskas
- Haardroër
- Strykyster
- Mikrogolfoond
- Oond
- Stoof
Vermaak
- Tv
Opsomming van Resensie
Jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.8/5
Alison Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 6
Jare op LekkeSlaap 4
Ligging
- Amarandlaan 210, Waterkloof Glen, Pretoria, 0010, Gauteng
- Gaste dink Upmarket Studio Apartment at Menlyn Maine het ’n uitstekende ligging
Sien meer verblyf in Waterkloof Glen Pretoria-Oos Pretoria Gauteng
- Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 2 mense
-
Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Amarandlaan 210, Waterkloof Glen, Pretoria, 0010, Gauteng
- Alle ouderdomme is welkom