Up The Creek
Jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.3/5
Santa Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 96
Jaar gelys 8
Opsomming van Resensie
Ronell A - Mrt 2024
Algehele gradering
Verfrissend.
Mark B - Feb 2024
Algehele gradering
Simple but adequate.
Ina B - Feb 2024
Algehele gradering
Kom tot rus.
Jeanine S - Jan 2024
Algehele gradering
Soos 'n toasted cheese. Simplisties maar steeds heerlik!
Kobus S - Des 2023
Algehele gradering
Gesellig.
Robyn B - Nov 2023
Algehele gradering
Good break.
Frik P - Nov 2023
Algehele gradering
Altyd lekker daar.
Duncan M - Sep 2023
Algehele gradering
Perfect family break.
Adam S - Aug 2023
Algehele gradering
100% in die natuur, met al die voordele van gerieflike verblyf.
Beatka S - Jun 2023
Algehele gradering
Very rustic but a non-issue if you are there for the peace and nature.
Lees meerAndries S - Jun 2023
Algehele gradering
Naweekwegbreek saam met my vrou.
Robbie L - Jun 2023
Algehele gradering
Ontspanne, rustig, opbouend.
Frik P - Mei 2023
Algehele gradering
Weer en weer en weer.
Donovan P - Mei 2023
Algehele gradering
Basiese akkommodasie met alles wat nodig is.
Amanda R - Mrt 2023
Algehele gradering
Dis 'n pragtige plekkie in die bos.
Andrew T - Mrt 2023
Algehele gradering
Tranquil, surrounded by nature.
Hennie C - Mrt 2023
Algehele gradering
Baie mooi omgewing en kos vir die siel!
Jozua C - Feb 2023
Algehele gradering
Rustig en mooi.
David T - Jan 2023
Algehele gradering
Wanted for nothing except maybe a better outside braai area.
Lance G - Des 2022
Algehele gradering
Dis 'n die beste bosveldwegbreek ooit!
Ben V - Des 2022
Algehele gradering
Fantastiese plekkie om uit te rus.
Frik P - Des 2022
Algehele gradering
Goeie waarde vir geld.
Anonieme gas - Okt 2022
Algehele gradering
Ria D - Sep 2022
Algehele gradering
Die pad soontoe is iets vreesliks en mens moet ten minste 'n waarskuwing kry.
Up The Creek se terugvoer
Die ingesteldheid en verwagting waarmee 'n mens gaan, bepaal ook baie wat jou belewing gaan wees So jammer julle kon nie die mooi skoon huisie en fantastiese natuur meer geniet nie. Die net bietjie meer as 1 km grondpad, ry ons daagliks met ons Toyota Corolla wat laag is en ons het geen probleme. Jy moet net bietjie stadig en geduldig wees, dis al wat nodig is.
Andrew T - Sep 2022
Algehele gradering
Good value for the money paid. Very serene and good hikes.
Marie S - Aug 2022
Algehele gradering
Heerlik in die bos.
Michel J - Aug 2022
Algehele gradering
Fantasties.
Marie V - Aug 2022
Algehele gradering
Groot Marico, 'n klein geskeidkundige dorpie, met pragtige natuur.
Surita K - Jun 2022
Algehele gradering
Ek het my verblyf baie geniet.
Chrisna K - Jun 2022
Algehele gradering
Gerieflik en mooi omgewing.
Naomi E - Apr 2022
Algehele gradering
Nat, mooi en lekker.
Willie F - Feb 2022
Algehele gradering
Basiese akkommodasie op 'n plaas in die bos.
Albert L - Jan 2022
Algehele gradering
Altyd lekker.
Leon D - Jan 2022
Algehele gradering
Vuil.
Willem Hendrik M - Des 2021
Algehele gradering
Idilies verby. Swem in die dam in skoon water. Geen lig in sig in die aand nie. Dam wel nie direk by Klaas se cottage nie. Maar lekker stappie daarheen.
Kilian V - Des 2021
Algehele gradering
Baie rustige wegbreek, omring met natuur. Lieflike plek.
Marie S - Nov 2021
Algehele gradering
Heerlike wegbreek uit die stad.
Jako R - Nov 2021
Algehele gradering
Lekker stil verblyf sonder te veel luukshede.
Marna G - Sep 2021
Algehele gradering
Fantasties! Ons gaan beslis ten minste 1 maal per jaar teruggaan.
Lindy B - Sep 2021
Algehele gradering
Rustic, enchanting, timeless.
Lees meerTrevor B - Sep 2021
Algehele gradering
Was baie lekker en rustig.
Kilian V - Aug 2021
Algehele gradering
Rus en vrede
Up The Creek se terugvoer
Ons as eienaars van Up The Creek voel presies woord vir woord net soos jou kommentaar: " Mooiste ou plekkie met als wat jy nodig het. Nader aan die natuur sal jy nie kry nie".
Ons is bevoorreg om dit met gaste te deel wat ook waardering daarvoor het, baie dankie. Julle kommentaar was 'n riem onder die hart.
Thelma O - Jun 2021
Algehele gradering
Rus en vrede!
Lees meerDeaan B - Jun 2021
Algehele gradering
Vat jou terug in die verlede in.
Marius N - Mei 2021
Algehele gradering
Uitstekend.
Adele R - Apr 2021
Algehele gradering
Awesome lekker!
Jan R - Jan 2021
Algehele gradering
’n Plek waar jou siel weer rus kry.
Marianne B - Jan 2021
Algehele gradering
Ons het dit baie geniet en heerlik gerus.
Sue W - Des 2020
Algehele gradering
Very disappointing.
Up The Creek se terugvoer
Sorry about your disappointment.
Our guest cottages are above and not below the flood line, for your safety of course.
If you bring dogs to the Bushveld, in summer, expect to find ticks on them. There are no ticks in the cottage, as they need a host.
Rubbish bins are not provided outside, to discourage visits from local monkeys.
Estelle S - Des 2020
Algehele gradering
Baie goeie ondervinding. Sal weer besoek.
Peter D - Des 2020
Algehele gradering
Beautiful, quiet.
Mari D - Des 2020
Algehele gradering
Rustig en gesellig.
Lees meerIvan G - Nov 2020
Algehele gradering
Peaceful and tranquil location next to river.
Up The Creek se terugvoer
Baie dankie vir die positiewe terugvoer ..Ons gaste is ons prioriteit .. en ons deel graag die lieflike staproete.. dis sooo mooi !!
We will take up your reccommendation re folding chairs .
Come again
Up The Creek Team.
Albert L - Nov 2020
Algehele gradering
Absolute kalmte en rus.
Up The Creek se terugvoer
Dankie dat jy die essensie van Up The Creek raakgesien en beleef het. Die plek om te rus en ontspan in lieflike natuur, by die rivier.
Kom weer kuier.
Bossie B - Aug 2020
Algehele gradering
Heerlik rustig.
Jan K - Aug 2020
Algehele gradering
Lekker.
Chantal B - Mrt 2020
Algehele gradering
As jy op soek is na iets baie basies, in natuur en bekostigbaar, is dit beslis die plek om te wees. Ek was mal daaroor.
Amore V - Jan 2020
Algehele gradering
Rustige bosveld-atmosfeer.
Monique B - Jan 2020
Algehele gradering
As jy daarvan hou om af te sluit van die besige gewoel in die stad, is hierdie die plek vir jou.
Up The Creek se terugvoer
Baie dankie, dis vir ons as eienaars van Up The Creek so n riem onder die hart om te sien dat gaste soos julle sien wat ons gesien en beleef het toe ons besluit het om die plekkie vir gaste oop te stel.
Ons is net so mal oor die natuur en stilte. Vertel asb vir julle vriende wat so n plekkie ook sal waardeer
Bouke S - Okt 2019
Algehele gradering
Rustige bosveldverblyf vir iemand wat van die Marico-bosveld hou.
Up The Creek se terugvoer
Gaste so na aan ons hart.
Wat die bosveld en die rivier en die rustigheid waardeer, en nie daarop aandring om die gewoel van die daaglikse stadslewe saam te bring nie.
Ons gaste se waardering het n lekker gevoel in die hart gebring.
Baie dankie
Vicki W - Sep 2019
Algehele gradering
Plek was stowwerig, slegte pad en glad nie soos foto's voorstel.
Lees meerUp The Creek se terugvoer
En ten spyte van hierdie ervaring, kan ons nie voorbly om die cottage te bespreek nie, gaste kom weer en weer terug om die basiese ongeskondenheid van Up The Creek by die rivier te kom geniet. Dit is die Noordweste, ons almal ry die 1.7 km grondpad met gewone sedan karre. Vir ons billike tariewe, kry gaste 'n volledig toegeruste kombuis met stoof, oond en yskas/vrieskas, 'n lieflike braai op die stoep, skoon beddegoed en die waarborg dat die cottage 'n dag voor die tyd volledig skoongemaak word. Jammer vir julle allergieë, daarmee het ons simpatie. Dis die eerste keer in 20 jaar dat iemand nie tevrede is met die lig in die stort nie, dit is deel van die badkamer se beligting, en net vir daardie ekstra romantiese atmosfeer is daar ook kerse aangebring.
Anonieme gas - Aug 2019
Algehele gradering
Robert S - Jul 2019
Algehele gradering
Tranquility at its best.
Up The Creek se terugvoer
Good day Robert,
Heartwarming to get a review like this, as it is exactly what we want our guests to experience .. a true relaxing experience.
Thank you so much .
The Up The Creek Team
Marie S - Apr 2019
Algehele gradering
Lekker plek om van die stad se geskarrel weg te kom.
Rene V - Apr 2019
Algehele gradering
Awesome place, authentic and peaceful.
Hierdie resensie word in sy oorspronklike taal gewys.
Vertaal na Afrikaans.
Awesome plek, oorspronklik en vreedsaam.
Sien sterre.
Hierdie resensie is vertaal.
Sien oorspronklike in English.
Megan M - Apr 2019
Algehele gradering
Relaxing. Beautiful. Peaceful.
Up The Creek se terugvoer
We are glad that you experienced Up The Creek Guestfarm just the way we really want our guests to experience it. Thank you for the positive and heartwarming comments. Come back any time.
Santa van Bart
Marina D - Apr 2019
Algehele gradering
The perfect place to chill, chill, chill.
Lees meerUp The Creek se terugvoer
After the lovely rains, we had, Up The Creek is lush and beautiful, even lovelier, if possible.
Come back, we are glad that your experience was so positive, it motivates us xxx
Santa van Bart
Magda V - Apr 2019
Algehele gradering
Herlaai jou sielsbatterye.
Up The Creek se terugvoer
Dankie dat jy dit raakgesien het wat Up The Creek het om aan te bied stilte , rustigheid en die natuur. Sit daarby , 'n skoon netjiese cottage met alles wat nodig is om gemaklik te bly , dan is ons gaste gelukkig en ons ook.
Groete
Santa van Bart
Monique B - Mrt 2019
Algehele gradering
Pragtig en netjies.
Crosby N - Jan 2019
Algehele gradering
Very basic accommodation.
Amanda S - Des 2018
Algehele gradering
Dit is 'n heerlike stil plekkie om te gaan ontspan en weg te kom van die stad se lawaai.
Sasha M - Nov 2018
Algehele gradering
Peaceful and relaxing.
Hierdie resensie word in sy oorspronklike taal gewys.
Vertaal na Afrikaans.
Rustig en ontspannend.
Romanties en baie ontspannend, dwing 'n mens om eerder tegnologie te vergeet en tyd saam met mekaar te spandeer as om op die foon te wees of televisie te kyk.
Hierdie resensie is vertaal.
Sien oorspronklike in English.
Johan D - Nov 2018
Algehele gradering
Vir eers het julle die ligging van Up The Creek heeltemal verkeerd. Julle GPS-koördinate is verkeerd en julle moes my laat weet het dat ek by die Marico info aangaan.
Kobie K - Nov 2018
Algehele gradering
Baie kwaai gewees.
Gerhard G - Jul 2018
Algehele gradering
Wonderlik.
Lomar R - Jul 2018
Algehele gradering
Goed gerus.
Lees meerJenny B - Jun 2018
Algehele gradering
Pragtige natuur.
Up The Creek se terugvoer
Ons is so geseënd om Up The Creek met gaste te kan deel. Ja, die natuur is pragtig. Ek sal met LekkeSlaap kontak maak en sien waar het die fout met die aanwysings gekom.
Kom kuier weer.
Santa by Up The Creek, Groot Marico.
Janettha H - Jun 2018
Algehele gradering
Baie lekker gewees.
Up The Creek se terugvoer
As ons 'n resensie kon gee van ons gaste, sou ek gesê het julle kry 10 uit 10. Ek is bly dat julle dit geniet het en dankie dat julle die kothuis so netjies agtergelaat het, nie dat dit nodig was nie omdat daar wel skoonmakers is, maar dan sien 'n mens gaste het respek en heg ook waarde aan dit wat vir ons kosbaar is. Mooi loop.
Corne M - Mei 2018
Algehele gradering
Glad nie fansy nie maar waarde vir geld en 'n goeie natuurwegbreek.
Up The Creek se terugvoer
Dis presies die ervaring wat ons graag wil hê ons gaste moet beleef. Die lieflike natuur, stilte, rustigheid, saam met gemaklike, maar nie ultra luukste akkommodasie nie, sodat dit met die bosveld atmosfeer kan geniet word. Boonop is jou sak is nie plat agterna nie. Baie dankie vir julle reaksie, kom weer.
Up the Creek span.
Jan D - Mei 2018
Algehele gradering
Nice, comfy and private.
Magda V - Feb 2018
Algehele gradering
Fantastiese natuurbelewenis.
Amalia P - Feb 2018
Algehele gradering
Dit was 'n wonderlike ervaring, weg vanaf die stadsgeraas.
Anonieme gas - Feb 2018
Algehele gradering
Nondumiso X - Feb 2018
Algehele gradering
Awesome place.
Angela G - Jan 2018
Algehele gradering
Rustic Longdawel in the bush.
Lindy B - Des 2017
Algehele gradering
Will never visit Groot Marico again.
Waltraut S - Des 2017
Algehele gradering
Natuur, dam en rivier was goed.
Karen R - Okt 2017
Algehele gradering
Mooi omgewing - Goed ingerigte braai-area.
Up The Creek se terugvoer
Dankie vir de positiewe kommentaar, dit was 'n plesier om julle as gaste te hê.
Wat waarde vir geld aanbetref kan 'n mens nie beter kry nie, by die rivier, lieflike natuur, veilig en gemaklik ingerig. Ingesluit is beddegoed, elektrisiteit, oulike onderdak braaiplek en dit vir R 170.00 per persoon per nag.
Ons doen dit graag vir ons gaste omdat ons self lief is vir diere en ook omdat ons graag ons mooi omgewing deel.
Mariet N - Jun 2017
Algehele gradering
Aangenaam en ontspannend.
Up The Creek se terugvoer
Ons is so bly dat julle dit geniet het, want dit is presies wat ons vir ons stadsvriende wil aanbied. Lieflike natuur by die rivier, en skoon en netjiese akkommodasie. Kom weer.
Joseph S - Feb 2017
Algehele gradering
Not well looked after.
Lees meerUp The Creek se terugvoer
Dear Joseph,
Thank you for the positive feedback. We agree, it is indeed a real hide-away, special place.
You will agree that the bedding and blankets on the beds were immaculate clean. I am sorry that you have landed up in the cleaners cupboard, but I went to the cottage after your stay and I really couldn't find the smelly stuff, it is cleaned regularly, but it is also true that we do not use any sprays or chemical stuff like doom - as we love creation and nature. And 99% of our guests appreciate and honour that. Come again, on the house.
Johan E - Feb 2017
Algehele gradering
Staying there was an absolute pleasure being cut off from the busy city life.
Up The Creek se terugvoer
Thank you for describing your stay at Up The Creek as an absolute pleasure, and yes, the plus point is to be in nature and enjoy the quiet and peace of the bush.
Kim R - Jan 2017
Algehele gradering
Relaxing, stunning and beautiful.
Hierdie resensie word in sy oorspronklike taal gewys.
Vertaal na Afrikaans.
Ontspannend, asemrowend, pragtig.
Rondawel is ongekunsteld en bevredig ons behoeftes, die omgewing is pragtig en rustig. Ek sal voorstel dat hulle op pad na die dam die rivier oopsnoei na die reën. Dis heeltemal toegegroei.
Hierdie resensie is vertaal.
Sien oorspronklike in English.
Up The Creek se terugvoer
We were blessed to have more than 400 mm rain in the past three weeks and everything is growing abundantly - the lovely hiking route along the river is cut open and a pleasure to walk again.
Nastassja G - Des 2016
Algehele gradering
Ongelooflik mooi, stil en ontspannend.
Up The Creek se terugvoer
Natasha
Ons hou van gaste wat hierdie spesiale plekkie kan waardeer, privaat en tog veilig, en net die regte plekkie vir buitelug mense. Het julle die wandelpaadjies by die rivier probeer en die swemgat by die kranse?
Elma H - Jul 2016
Algehele gradering
Aangenaam verras met mooi rivierfront en berge met eenhede wat sinvol toegerus is en 'n heerlike atmosfeer skep.
Up The Creek se terugvoer
Baie dankie - ons is so bly dat julle Up The Creek geniet het.
Ons is net so lief vir die [plek en deel dit graag met gaste.
en ons se ook baie dankie vir die ondersteuning - vertel asb vir julle vriende.
Groetnis uit die Marico
Marisa F - Mei 2016
Algehele gradering
Oulike plek om te bly weg van die stadslewe.
Petrus V - Mei 2016
Algehele gradering
Dit was die rus en vrede vir die siel.
Lees meerUp The Creek se terugvoer
Oom Piet is die eienaar van Up The Creek. Hy is mal oor die plek en mal oor die mense, om vir hulle goed te ontvang en te wys wat daar te sien is. Dankie vir jou positiewe terugvoering. Dit is vir ons 'n riem onder die hart.
- Kapasiteit: 12 mense
-
Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Vergenoeg Plaas, Groot Marico, 2850, Noordwes
- Alle ouderdomme is welkom