Unique Hout Bay House
Kry 15% af (minimum twee nagte se verblyf). Geldig vir verblyf vanaf 20 Mei 2024 tot 31 Aug 2024.
- Kapasiteit: 10 mense
-
Inkloktyd: 15:00 tot 23:00
Uitkloktyd: 11:00 - Adres: Matingale-laan 9, Houtbaai, Kaapstad, 7806, Wes-Kaap
- Alle ouderdomme is welkom
-
Vanaf
R3 450R2 933 per nag (plek vir 10)
Beskrywing
Unique Hout Bay House is 'n vakansiehuis naby die strand, wynlandgoedere, voetslaanroetes, winkels en van die Kaap se beste restaurante. Dit spog met 'n uitsig op die berge en is baie privaat en rustig.
Dié huis is teen 'n steilte gebou en het daarom drie verdiepings. Die hoofslaapkamer het 'n koningingrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n bad en stort. Die ander 2 kamers het dubbelbeddens en die vierde kamer het 2 enkelbeddens. Daar is nog 'n badkamer met 'n bad en stort. Die woonstel het 'n dubbelbed en 'n en suite-badkamer met 'n stort.
Die kombuis is met 'n stoof, oond, skottelgoedwasser, mikrogolf, broodrooster, yskas-vrieskas, vrugteskommelmaker en tee- en koffiemaakgeriewe toegerus. Die huis het 'n gerieflike sitarea met leerbanke en 'n groot gesinseetkamer met 'n tafel wat plek vir 10 gaste het, elk met hul eie kaggel. Daar is 'n kleiner eetarea met sitplek vir 6 gaste.
Die groot perseel spog met 'n lowerryke tuin, 'n swembad, dek, vuurput en 'n ingeboude braai. Veilige parkeerplek vir 4 voertuie is agter 'n elektriese hek beskikbaar. Die swembad en tuin word 2 keer per week skoongemaak.
Kamer-opset
Kenmerke
Geriewe
- Swembad
- Braaiplek
- Kombuisgeriewe
- Geen Rook Binnenshuis
- Malaria-vrye streek
- Troeteldiere indien gereël
- Persoonlike Kluis
- Selfsorg
- Skoonmaakdiens Op Versoek
- Gratis WiFi
- WiFi
Aktiwiteite op perseel
- Voëlkyk
- Swem
Aktiwiteite Naby
- Perdry
- Visvang
- Voëlkyk
- Wynproe
- Fietsry
- Bergfietsroetes
- Swem
Hier praat ons
- Engels
Maaltye Aangebied
- Tee
Parkeerplek
- Veilige Parkering
- Agter Elektriese Hek
- Parkering Van Die Straat Af
Betaalopsies op Perseel
- Kontant
- Forex
- Elektroniese Fondsoorplasing
Badkamer
- Bad
- En-suite
- Stort
- Seep
- Toiletware
Eenheidgeriewe
- Eetkamer
- Verekombers
- Elektriese kombers
- Waaier
- Kaggel
- Sitkamer
- Kluis
Elektriese Toebehore
- Yskas
- Haardroër
- Strykyster
- Mikrogolfoond
- Oond
- Stoof
Vermaak
- Boeke en tydskrifte
Opsomming van Resensie
Jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.8/5
Chris Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 5
Op LekkeSlaap 5 jaar
Ligging
- Matingale-laan 9, Houtbaai, Kaapstad, 7806, Wes-Kaap
- Gaste dink Unique Hout Bay House het ’n uitstekende ligging
Sien meer verblyf in Houtbaai Atlantiese Seekus Kaapstad Wes-Kaap
- Kapasiteit: 10 mense
-
Inkloktyd: 15:00 tot 23:00
Uitkloktyd: 11:00 - Adres: Matingale-laan 9, Houtbaai, Kaapstad, 7806, Wes-Kaap
- Alle ouderdomme is welkom