Undulata Country Lodge
- Kapasiteit: 51 mense
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 3 Soetdoring Singel, Springbok, 8240, Noord-Kaap
- Alle ouderdomme is welkom
- Vanaf R1 500 per nag, vir 2 mense
Beskrywing
Undulata Country Lodge is geleë in die bekoorlike Namakwalandse dorpie Springbok. Dit bied die ideale oornagplek vir reisigers tussen die Kaap en Namibië. Die lodge is minder as 3 km van die N7-hoofweg af en is gerieflik naby winkels, besighede en die lughawe.
Springbok is die perfekte bestemming om die jaarlikse blomme-prag van die Namakwaland te aanskou. Die blomseisoen strek van Augustus na September en gedurende hierdie tyd kan besoekers die lieflike natuurtonele bewonder. Jou gashere by Undulata Country Lodge kan help met toergidse reël gedurende blomseisoen.
Undulata bied verblyf in ruim suites wat pragtig versier is. Elke suite het 'n ketel met koffie- en teemaakgeriewe, 'n yskassie en lugversorging. Vars handdoeke, seep en sjampoe is in die en suite-badkamers beskikbaar. Ons bedien soggens 'n heerlike Engelse ontbyt met eiers, spek, worsies, roosterbrood en tee of koffie.
'n Wasgoeddiens is beskikbaar op versoek. Gaste kan die lodge gebruik vir vergaderings, maaltye en onthaal.
Die lodge is naby die Goegap en Namaqua Nasionale Parke en dis die ideale basis om die Richtersveld, Visrivier-canyon, Oranjerivier, Kgalagadi Oorgrenspark en die Augrabies Nasionale Park te besoek.
Kenmerke
Geriewe
- ADSL-lyn
- Spa-behandelinge
- Braaiplek
- Gastesitkamer
- Kombuisgeriewe
- Wasgoeddiens
- Geen Rook Binnenshuis
- Masseer- en Skoonheidsterapie
- Troeteldiere indien gereël
- Satelliet-TV
- Daaglikse Skoonmaakdiens
- Gratis WiFi
- Konferensiegeriewe
- WiFi
Aktiwiteite Naby
- Visvang
- Voëlkyk
- Bergfietsroetes
Hier praat ons
- Afrikaans
- Engels
Maaltye Aangebied
- Ontbyt
- Aandete
- Aandete Op Versoek
- Middagete
- Piekniekmandjies Op Versoek
- Tee
- Etes Op Versoek
Konferensiegeriewe
- Lugversorging
- Wegbreekkamers
- Dataprojektor
- DVD-speler
- Blaaibord
- Witborde
- Skootrekenaar-projektor
- Kantoorgeriewe
- Sekretariële Geriewe
- Rekenaar Netwerklewering
- Internet
- Skuifie-projektor
- Televisie
- Videospeler
- Plek vir tot 10 afgevaardigdes
- Plek vir tot 20 afgevaardigdes
- Plek vir tot 30 afgevaardigdes
- Plek vir tot 50 afgevaardigdes
- Plek vir 50 of meer afgevaardigdes
Parkeerplek
- Veilige Parkering
- Parkering Van Die Straat Af
Betaalopsies op Perseel
- Visa
- Mastercard
- Kontant
- Elektroniese Fondsoorplasing
Opsomming van Resensie
Jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.7/5
Anelene Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 13
Jaar gelys 8
Ligging
- 3 Soetdoring Singel, Springbok, 8240, Noord-Kaap
- Gaste dink Undulata Country Lodge het ’n uitstekende ligging
Sien meer verblyf in Springbok Namakwaland Noord-Kaap
- Kapasiteit: 51 mense
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 3 Soetdoring Singel, Springbok, 8240, Noord-Kaap
- Alle ouderdomme is welkom