Under African Skys
Kry 10% af vir verblyf wat 7 nagte of langer is. Hierdie aanbod is altyd geldig.
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 2 mense
-
Inkloktyd: 15:00 tot 20:00
Uitkloktyd: 11:00 - Adres: Cathcart-weg 7, Humewood, Port Elizabeth, 6001, Oos-Kaap
- Geen kinders onder 1
-
Vanaf
R750R675 per nag (plek vir 2)
Beskrywing
Under African Skys is 'n bekoorlike selfsorgwoonstel in die idilliese kuswoonbuurt, Homewood, en is ideaal vir 'n paartjie of vriende wat op soek is na 'n vakansie met 'n sentrale ligging naby die see.
Hierdie knus woonstel bied slaapplek aan 2 gaste en beskik oor 'n slaapkamer en 'n badkamer. Die slaapkamer het 'n dubbelbed en 'n TV. Daar is 'n bad, stort, wasbak en 'n toilet in die badkamer. Gehaltelinne en badhanddoeke word voorsien.
Die oopplan-leefarea het 'n sitarea, eetarea en 'n kombuis. Die kombuis is met 'n stoof, oond, mikrogolfoond, yskas-vrieskas, wasmasjien, tee- en koffiemaakgeriewe, breekware en eetgerei toegerus. Daar is ook 'n toonbank met sitplek vir 2 gaste. Die sitarea het 'n gemaklike sitkamerstel en 'n koffietafel. Gratis WiFi is beskikbaar.
Die leefarea lei na 'n balkon met 'n uitsig oor die omliggende area en die see. Gaste kan op die stoep ontspan. Veilige parkeerplek is beskikbaar.
Kamer-opset
Kenmerke
Geriewe
- 24-uur Ontvangs
- Lughawe-pendeldiens Op Versoek
- Braaiplek
- Kombuisgeriewe
- Geen Rook Binnenshuis
- Persoonlike Kluis
- Selfsorg
- Skoonmaakdiens Op Versoek
- Gratis WiFi
- WiFi
Aktiwiteite Naby
- Visvang
- Fietsry
- Bergfietsroetes
Hier praat ons
- Afrikaans
- Engels
Parkeerplek
- Veilige Parkering
- Agter Elektriese Hek
- Onderdakparkering
Betaalopsies op Perseel
- Kontant
- Elektroniese Fondsoorplasing
Badkamer
- Bad
- Stort
- Seep
Eenheidgeriewe
- Waaier
- Klein kombuis
- Sitkamer
- Kluis
Elektriese Toebehore
- Yskas
- Haardroër
- Strykyster
- Mikrogolfoond
- Oond
- Stoof
Vermaak
- Tv
Opsomming van Resensie
Jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.9/5
Charmaine Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 3
Op LekkeSlaap 1 jaar
Ligging
- Cathcart-weg 7, Humewood, Port Elizabeth, 6001, Oos-Kaap
- Gaste dink Under African Skys het ’n uitstekende ligging
Sien meer verblyf in Humewood Gqeberha (Port Elizabeth) Oos-Kaap
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 2 mense
-
Inkloktyd: 15:00 tot 20:00
Uitkloktyd: 11:00 - Adres: Cathcart-weg 7, Humewood, Port Elizabeth, 6001, Oos-Kaap
- Geen kinders onder 1