Uncle Tony’s Cabin
Jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.7/5
Dominique Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 46
Jaar gelys 5
Opsomming van Resensie
Vicki F - Des 2023
Algehele gradering
Mooi netjiese cabin, het heerlik gebly.
Uncle Tony’s Cabin se terugvoer
Baie dankie vir die gawe woorde, ons is bly julle het die wegbreek geniet en hoop om julle weer te sien in die toekoms! Ons blomme seisoen in Augustus en September is asemrowend!
Carol T - Okt 2023
Algehele gradering
Very comfortable cottage in peaceful surrounding farmlands. Dominique is very helpful and lives next door.
Jozua D - Sep 2023
Algehele gradering
Gerieflik. Skoon. Veilig. Beter toegerus as meeste.
Uncle Tony’s Cabin se terugvoer
Baie dankie vir die mooi woorde Jozua, dit word opreg wardeur. Dit was 'n plesier om U te akkommodeer en dit was baie lekker om U te ontmoet. Ons hoop om U weer te sien in die toekoms.
Delene L - Sep 2023
Algehele gradering
Ons het lekker gekuier ten spyte van die koue, 'n dubbelbed sou baie help.
Uncle Tony’s Cabin se terugvoer
Baie dankie vir die terugvoering dit word waardeer. Dit was 'n plesier om julle te ontmoet en ons hoop ons kan julle weer in die toekoms akkommodeer.
Jacobus V - Sep 2023
Algehele gradering
Vriendelike ontvangs.
Uncle Tony’s Cabin se terugvoer
Baie dankie vir die gawe woorde, ons hoop om u weer in die toekoms te akkommodeer en dat die weer net so lieflik soos die blomme sal wees. Baie dankie.
Marius K - Sep 2023
Algehele gradering
Was regtig beïndruk en alhoewel dit baie koud was, was daar meer as genoeg komberse.
Uncle Tony’s Cabin se terugvoer
Baie dankie vir die gawe woorde, dit word opreg wardeur. Dit was 'n plesier om julle te akkommodeer en ons hoop om julle weer in die toekoms te sien.
Philip Z - Sep 2023
Algehele gradering
Netjiese eenheid maar bietjie duur vir twee mense.
Uncle Tony’s Cabin se terugvoer
Dankie vir die terugvoering. Ons hoop om julle weer eendag te kan akkommodeer.
Melissa M - Sep 2023
Algehele gradering
Gemaklik, gerieflik geleë en is ideaal vir 'n naweek wegbreek.
Ed A - Aug 2023
Algehele gradering
Excellent position for our needs and very warm welcome.
Uncle Tony’s Cabin se terugvoer
Thank you very much for the kind words, it was a pleasure accommodating you and we hope to see you visiting again soon.
Flo Z - Aug 2023
Algehele gradering
Perfect spot for a stayover during the flower season, with garden covered in flowers.
Uncle Tony’s Cabin se terugvoer
Thank you very much for the feedback and kind words, we will definitely look into your suggestions.
Regarding the beds, I get more requests for single beds than double beds so unfortunately I have to accommodate the most people I can. I will however look into creating more personalised dialog with my guests to arrange the room according to individual guests' needs and moving the single beds together in preparation for couples' stay at our cabin.
It was an honour to accommodate you and we hope to see you again soon.
Jan V - Aug 2023
Algehele gradering
Gerieflik en skoon.
Uncle Tony’s Cabin se terugvoer
Baie dankie vir die vriendelike woorde, dit was n plesier om u to akkommodeer.
Elaine S - Aug 2023
Algehele gradering
We slept over.
Lees meerUncle Tony’s Cabin se terugvoer
Thank you for your feedback.
It was an pleasure to accommodate you.
Linda C - Mei 2023
Algehele gradering
We had a wonderful stay. Uncle Tony's Cabin is well equipped. The owner Dominique Herbst walked the extra mile by taking my friend into town so she could leave her car in their garage for the 8 days that we were walking Heiveld CamiIno.
Uncle Tony’s Cabin se terugvoer
Thank you very much for the kind words.
It was a privilege to accommodate you.
Tamlyn F - Des 2022
Algehele gradering
Gasvry, warm, huislik.
Uncle Tony’s Cabin se terugvoer
Baie dankie Tamlyn. Dit was 'n voorreg om julle te akkomodeer.
Mariè U - Okt 2022
Algehele gradering
Baie geriefik en mooi.
Uncle Tony’s Cabin se terugvoer
Baie dankie Marie.
Rone B - Sep 2022
Algehele gradering
Pragtige grasdakhuisie.
Calum D E - Sep 2022
Algehele gradering
Ideal spot for touring flowers in the Nieuwoudtville area.
Anita M - Sep 2022
Algehele gradering
Peaceful and hassle-free.
Uncle Tony’s Cabin se terugvoer
Thank you Anita. Such positive feedback is always appreciated and i hope to see you next year again!
Elsie S - Aug 2022
Algehele gradering
Private clean.
Uncle Tony’s Cabin se terugvoer
We should always be there for one another, especially in such a small town like Nieuwoudtville. And it was no effort, our pleasure.
Tanya J - Aug 2022
Algehele gradering
Ons verblyf was heerlik.
Uncle Tony’s Cabin se terugvoer
Tanya, baie dankie vir die lieflike terugvoering.
Roelf V - Aug 2022
Algehele gradering
Sou 'n dubbelbed in die slaapkamer waardeer.
Uncle Tony’s Cabin se terugvoer
Ek het meer navrae vir enkelbeddens en as mens dit langs mekaar skuif het jy wel een dubbelbed.
Mimi L - Aug 2022
Algehele gradering
Perfekte ligging, fantastiese geskiedenis!
Uncle Tony’s Cabin se terugvoer
Baie dankie Mimi vir die warm, hartlike boodskap.
Faan P - Aug 2022
Algehele gradering
Uitsonderlik tevrede.
Uncle Tony’s Cabin se terugvoer
Baie dankie Faan! Ja, ons is altyd oop seisoentyd, kom maar weer vorentoe.
Lynnett S - Aug 2022
Algehele gradering
Dit was baie koud en ons het die binnebraai vreeslik geniet.
Uncle Tony’s Cabin se terugvoer
Baie dankie Lynette vir die warm terugvoering.
Gerrit S - Aug 2022
Algehele gradering
Baie gerieflike huisie met alles wat jy benodig. Vriendelike gasvrou daarby.
Liezl T - Aug 2022
Algehele gradering
Mooiste kothuisie met geskiedenis.
Uncle Tony’s Cabin se terugvoer
Baie dankie Liezl. Ja, die braai help baie as die weer nie saamspeel nie.
Michiel B - Jul 2022
Algehele gradering
Vriendelikheid van eienaars.
Uncle Tony’s Cabin se terugvoer
Baie dankie Michiel, altyd welkom.
Kerry B - Mrt 2022
Algehele gradering
Wonderful stay in a beautiful part or this country.
Uncle Tony’s Cabin se terugvoer
Thank you Kerry for your hearty message. Much appreciated.
Sue H - Nov 2021
Algehele gradering
'n Moet vir 'n natuurliefhebber en 'n moëe siel.
Uncle Tony’s Cabin se terugvoer
Sue, baie dankie vir die mooi gedagte.
Nicole J - Okt 2021
Algehele gradering
Saligheid self.
Uncle Tony’s Cabin se terugvoer
Baie dankie Nicole. Ons waardeer goeie terugvoering baie.
Jean D - Sep 2021
Algehele gradering
Mooi, netjiese verblyf. Goeie waarde vir geld.
Uncle Tony’s Cabin se terugvoer
Baie, baie dankie Jean.
Hennie C - Sep 2021
Algehele gradering
It's a lovely place to stay.
Uncle Tony’s Cabin se terugvoer
Baie dankie, Hennie en Gade.
Johan V - Sep 2021
Algehele gradering
Blomme was pragtig.
Paula H - Aug 2021
Algehele gradering
My parents and ourselves had a wonderrful cosy visit in the cottage. Fire was a blessing and the beds comfortable and warm. We had flowers all around the cottage.
Uncle Tony’s Cabin se terugvoer
Thank you, Paula. I appreciate it.
Lewis S - Aug 2021
Algehele gradering
Netjies, mooi voorkoms.
Peter H - Aug 2021
Algehele gradering
Rustig gekuier en baie gesien.
Uncle Tony’s Cabin se terugvoer
Baie dankie Peter.
Rina V - Apr 2021
Algehele gradering
Mooi plekkie op 'n rustige plaas.
Uncle Tony’s Cabin se terugvoer
Baie dankie Rina, vir jou warm en hartlike terugvoering.
Sally L - Sep 2019
Algehele gradering
Cute and cosy cottage.
Uncle Tony’s Cabin se terugvoer
Thank you so much Sally for your good review. It is much appreciated.
Marlynn M - Sep 2019
Algehele gradering
Vriendelik ontvang.
Judy J - Sep 2019
Algehele gradering
Pragtige kothuis.
Uncle Tony’s Cabin se terugvoer
Baie dankie Judy, dit word baie waardeer hoor.
Alma P - Sep 2019
Algehele gradering
Wanvoorstelling van akkommodasie.
Lees meerIna S - Sep 2019
Algehele gradering
Baie aangenaam.
Simon K - Sep 2019
Algehele gradering
Lekker.
Uncle Tony’s Cabin se terugvoer
Baie dankie vir jou mooi resensie, Simon.
Wilma V - Aug 2019
Algehele gradering
Ongelooflik lekker gebly. Was asemrowend tussen die blomme. Sal weer daar gaan bly.
Uncle Tony’s Cabin se terugvoer
Baie dankie Wilma. Dit maak my hart bly.
Adriaan D - Aug 2019
Algehele gradering
Ons verblyfservaring was baie positief.
Uncle Tony’s Cabin se terugvoer
Baie baie dankie,
Ek waardeer altyd positiewe terugvoering en doen my bes om gaste welkom te laat voel en gerieflik te maak.
Hester B - Aug 2019
Algehele gradering
Heerlike huisie om in te bly. Blomme orals.
Uncle Tony’s Cabin se terugvoer
Baie, baie dankie vir die hartlike kompliment.
Waardeer dit baie en ek doen my bes om gaste gerieflik te maak.
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 4 mense
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Langs die R27, Nieuwoudtville, 8180, Noord-Kaap
- Alle ouderdomme is welkom