Umshanti
- Kapasiteit: 58 mense
-
Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
Uitkloktyd: 11:00 - Adres: Umshanti, Buffeljagsdam, Buffeljagsrivier, 6742, Wes-Kaap
- Alle ouderdomme is welkom
- Vanaf R800 per nag, vir 2 mense
Beskrywing
Umshanti is op 'n plaas 12 km buite Swellendam geleë, die bessie-hoofstad van Suid-Afrika en tuiste van die eerste reënwoud-spa.
Ons het 8 selfsorghuise wat 'n uitsig oor die dam en die pragtige grasperk het. Elke eenheid het 'n kombuis of kombuisie wat ideaal is vir selfsorg. Daar is braaiplek vir gaste om te gebruik.
Geriewe op die perseel sluit 'n braai-area, WiFi, konferensie-geriewe en veilige parkeerplek in. Gaste kan ook lekker doendinge soos 'n bootvaart, visvang en swem geniet.
Ander aktiwiteite in die area sluit perdry, fietsry, wynproe en bergfietsry in.
Kenmerke
Geriewe
- 24-uur Ontvangs
- Kroeg
- Kinderoppasser Op Versoek
- Braaiplek
- Kombuisgeriewe
- Malaria-vrye streek
- Satelliet-TV
- Selfsorg
- Gratis WiFi
- Konferensiegeriewe
- WiFi
Aktiwiteite op perseel
- Kunsvlieghengel
- Visvang
- Baarshengel
- Voëlkyk
- Fietsry
- Bergfietsroetes
- Swem
Aktiwiteite Naby
- Perdry
- Wynproe
- Fietsry
- Bergfietsroetes
Hier praat ons
- Afrikaans
- Engels
Konferensiegeriewe
- Wegbreekkamers
- Blaaibord
- Witborde
- Internet
- Plek vir tot 30 afgevaardigdes
Parkeerplek
- Veilige Parkering
- Parkering Van Die Straat Af
Betaalopsies op Perseel
- Kontant
- Elektroniese Fondsoorplasing
Opsomming van Resensie
Jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.4/5
Vicky Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 41
Op LekkeSlaap 9 jaar
Ligging
- Umshanti, Buffeljagsdam, Buffeljagsrivier, 6742, Wes-Kaap
- Gaste dink Umshanti het ’n uitstekende ligging
Sien meer verblyf in Buffeljagsrivier Swellendam Overberg Wes-Kaap
- Kapasiteit: 58 mense
-
Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
Uitkloktyd: 11:00 - Adres: Umshanti, Buffeljagsdam, Buffeljagsrivier, 6742, Wes-Kaap
- Alle ouderdomme is welkom