Umoya
- Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 2 mense
-
Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: President CR Swartstraat 20, Riversdal, 6670, Wes-Kaap
- Alle ouderdomme is welkom
- Vanaf R950 per nag, vir 2 mense
Beskrywing
Umoya is 'n bekoorlike vakansiehuis in die hartjie van Riversdal. Dit bied ruim en gerieflike selfsorgverblyf en is ideaal vir 'n paartjie of 'n enkelreisiger. Die perseel is met sonkrag toegerus wat probleme met beurtkrag uitskakel.
Die huis beskik oor 1 slaapkamer met 'n dubbelbed en daar is 2 enkelslaapbanke vir 2 ekstra gaste in die leefarea, indien vooraf met die eienaar gereël. Die badkamer het 'n stort, toilet en 'n wasbak.
Die oopplan-kombuis lei na die leefarea en is met 'n yskas-vrieskas, mikrogolf, eetgerei, breekware, 'n eenplaat-induksiestoof, en tee- en koffiemaakgeriewe toegerus. Die leefarea het 'n TV, etenstafel, gemaklike sitplek en 'n smeulstofie vir die winter.
Gratis WiFi, veilige parkeerplek en 'n braai-area met buitesitplek is ook beskikbaar. Die eiendom is naby winkelsentrums, restaurante en skole.
Slaapplek
’n Bespreking by Umoya sluit in:
Kenmerke
Geriewe
- Braaiplek
- Kombuisgeriewe
- Geen Rook Binnenshuis
- Malaria-vrye streek
- Troeteldiere indien gereël
- Selfsorg
- Gratis WiFi
- WiFi
Aktiwiteite Naby
- Voëlkyk
- Fietsry
- Bergfietsroetes
- Tennis
Hier praat ons
- Afrikaans
- Engels
Parkeerplek
- Veilige Parkering
- Agter Elektriese Hek
- Onderdakparkering
- Parkering Van Die Straat Af
Betaalopsies op Perseel
- Kontant
- Elektroniese Fondsoorplasing
Badkamer
- Stort
- Seep
Eenheidgeriewe
- Waaier
Elektriese Toebehore
- Yskas
- Haardroër
- Strykyster
- Mikrogolfoond
- Stoof
Opsomming van Resensie
Jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.7/5
Elsabe Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 19
Jaar gelys 1
Ligging
- President CR Swartstraat 20, Riversdal, 6670, Wes-Kaap
- Gaste dink Umoya het ’n uitstekende ligging
- Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 2 mense
-
Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: President CR Swartstraat 20, Riversdal, 6670, Wes-Kaap
- Alle ouderdomme is welkom