Um die Ecke
- Kapasiteit: 2 mense
-
Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Johannes Dreyer-straat 12, Potchefstroom, 2520, Noordwes
- Alle ouderdomme is welkom
- Vanaf R700 per nag, vir 2 mense
Beskrywing
Um die Ecke bied 'n gerieflike selfsorgeenheid vir 2 in Potchefstroom.
Die eenheid is vas aan die hoofhuis en het 'n privaat ingang en parkeerplek. Die oopplan-eenheid het 'n koninggrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n stort en 'n toilet.
Die kombuisie is met 'n yskassie, mikrogolfoond, eetgerei en tee- en koffiemaakgeriewe toegerus. 'n Kontinentale ontbyt is by die tarief ingesluit. Die eenheid het 'n werkstasie en WiFi is beskikbaar.
Um die Ecke is 700 m vanaf die krieketstadion, 800 m vanaf die MooiMed Privaat Hospitaal, 1,7 km vanaf Noordwes Universiteit en 3 km vanaf verskeie winkels en restaurante.
Potchefstroom bied verskeie besienswaardighede en gaste kan die President Pretorius- en Totius House Museums, ander nasionale monumente, die OPM Prosezky Bird Sanctuary met meer as 200 voëlspesies en die Buffelsvlei Wild Animal Park besoek.
Slaapplek
’n Bespreking by Um die Ecke sluit in:
Kenmerke
Geriewe
- Kombuisgeriewe
- Geen Rook Binnenshuis
- Selfsorg
- Skoonmaakdiens Op Versoek
- Gratis WiFi
- WiFi
Aktiwiteite Naby
- Wildritte
- Bergfietsroetes
Hier praat ons
- Afrikaans
- Engels
Maaltye Aangebied
- Ontbyt
- Tee
Konferensiegeriewe
- Internet
Parkeerplek
- Veilige Parkering
Betaalopsies op Perseel
- Kontant
- Elektroniese Fondsoorplasing
Badkamer
- Aparte toilet
- Stort
Eenheidgeriewe
- Klein kombuis
Elektriese Toebehore
- Yskas
- Mikrogolfoond
Opsomming van Resensie
Jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.6/5
Cindy Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 5
Jaar gelys 3
Ligging
- Johannes Dreyer-straat 12, Potchefstroom, 2520, Noordwes
- Gaste dink Um die Ecke het ’n uitstekende ligging
Sien meer verblyf in Die Bult Potchefstroom Noordwes
- Kapasiteit: 2 mense
-
Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Johannes Dreyer-straat 12, Potchefstroom, 2520, Noordwes
- Alle ouderdomme is welkom