Uitvlugt Cottages
- Kapasiteit: 242 mense
-
Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Uitvlugt-plaas, McGregor, 6708, Wes-Kaap
- Alle ouderdomme is welkom
- Vanaf R250 per nag, vir 2 mense
Beskrywing
Uitvlugt Cottages is net buite die prentjiemooi dorpie McGregor in die Wes-Kaap geleë.
Verblyf word in 1 selfsorgkothuis op 'n plaas aangebied. Die kothuis is perfek vir 'n paartjie wat op soek is na 'n romantiese wegbreek.
Die plaas is net 'n hanetreetjie (3 km) van die historiese dorpie McGregor af en 'n entjie se ry van die beste wynplase en -kelders in die omgewing af.
Kenmerke
Geriewe
- Braaiplek
- Geen Rook Binnenshuis
- Malaria-vrye streek
- Selfsorg
Aktiwiteite op perseel
- Perdry
- Visvang
- Baarshengel
- Voëlkyk
- Fietsry
- Bergfietsroetes
- Swem
Aktiwiteite Naby
- Baarshengel
- Voëlkyk
- Wynproe
- Bergfietsroetes
- Swem
Hier praat ons
- Afrikaans
- Engels
Opsomming van Resensie
Jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.2/5
Melanie Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 60
Op LekkeSlaap 8 jaar
Ligging
- Uitvlugt-plaas, McGregor, 6708, Wes-Kaap
- Gaste dink Uitvlugt Cottages het ’n baie goeie ligging
- Kapasiteit: 242 mense
-
Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Uitvlugt-plaas, McGregor, 6708, Wes-Kaap
- Alle ouderdomme is welkom