Uitvlugt Cottages
Jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.2/5
Melanie Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 60
Op LekkeSlaap 8 jaar
Opsomming van Resensie
Chantelle V - Mei 2024
Algehele gradering
Lekker gemaklik en voldoen aan alles wat nodig is vir 'n vinnige kuier.
Gretchen O - Apr 2024
Algehele gradering
Dit was asemrowend! Sal net meer wil weet oor aktiwiteite wat mens kan doen.
Adrian H - Mrt 2024
Algehele gradering
Fabulous site. Very quiet and safe.
Saul S - Feb 2024
Algehele gradering
Lovely little cottage that grew on us. Great value for money.
Natalie L - Jan 2024
Algehele gradering
Relaxing and peaceful.
Zaylon S - Jan 2024
Algehele gradering
Great time in nature.
Sarel S - Des 2023
Algehele gradering
Enjoyed staying there!
Karen F - Okt 2023
Algehele gradering
Stil, rustig en eenvoudig.
Shanine C - Jun 2023
Algehele gradering
PeacefulL, value for money.
Bruce W - Apr 2023
Algehele gradering
Campsite adequate but there was no hot water to shower in the morning.
Keenan W - Apr 2023
Algehele gradering
Very nice cottage with everything one needs in beautiful and quiet surroundings.
Shirley M - Nov 2022
Algehele gradering
Rustic and basic.
Lees meerCaron H - Aug 2022
Algehele gradering
Rustic cottage.
Carene M - Jan 2022
Algehele gradering
Groot teleurstelling.
Conrad R - Des 2021
Algehele gradering
Werklik 'n Uitvlucht weg van die gejaag van die stad.
Lees meerJill C - Sep 2021
Algehele gradering
Peaceful.
Marcel Y - Sep 2021
Algehele gradering
Veilig en gesellig om 'n dam.
Caron H - Jul 2021
Algehele gradering
Cottages.
Nelia H - Apr 2021
Algehele gradering
Ontspan, stap en visvang.
Lees meerMark H - Apr 2021
Algehele gradering
Great Place to unwind.
Karen B - Mrt 2021
Algehele gradering
Natuur, skoonheid, rustigheid.
Kitty M - Mrt 2021
Algehele gradering
Warm plaas-gasvryheid ervaar, in ‘n omgewing waar daar so baie is om te doen. Ons sal teruggaan!
Michelle H - Mrt 2021
Algehele gradering
Great little spot.
Jill C - Nov 2020
Algehele gradering
Economy stay, good value for money.
Jannie J - Okt 2020
Algehele gradering
Ons het ragtig baie lekker gekuier. Baie goed geleë vir mense wat die omgewing wil verken.
Elrieta P - Sep 2020
Algehele gradering
Moenie nog wonder nie, hier kan jy afpak en ontspan!
Avron A - Aug 2020
Algehele gradering
Host was extremely welcoming and venue was exactly what I expected and more.
Fran H - Aug 2020
Algehele gradering
Beautiful setting and excellent hospitality.
Sean V - Feb 2020
Algehele gradering
Dit was baie lekker rustig.
Pietie W - Okt 2019
Algehele gradering
Nie volledig toegerus vir selfsorg nie.
Rian J - Sep 2019
Algehele gradering
Lekker ontspan.
Chloe H - Jun 2019
Algehele gradering
Quite nice! Great scenery.
Simone T - Mrt 2019
Algehele gradering
Thanks for a lovely stay.
Diedre A - Des 2018
Algehele gradering
Absoluut fantastiese ervaring.
Lees meerAnonieme gas - Des 2018
Algehele gradering
William C - Des 2018
Algehele gradering
Very basic accommodation.
Lees meerNadia K - Nov 2018
Algehele gradering
Pragtig netjiese plekkie.
Lees meerTemlett H - Sep 2018
Algehele gradering
Uitstekende ervaring, baie natuurskoon, goeie braai-area en lekker warm water uit die donkie!
Stephen K - Sep 2018
Algehele gradering
Gemaklik en goed ingerig.
Sonja B - Sep 2018
Algehele gradering
Great campsite and location.
Anel L - Sep 2018
Algehele gradering
Beautiful and rustic. A bird-lovers' paradise.
Lees meerChristopher F - Aug 2018
Algehele gradering
A relaxing and beautiful environment.
Petro S - Jul 2018
Algehele gradering
Ons kon heerlik ontspan en natuurskoon geniet.
Chloe H - Jun 2018
Algehele gradering
Peaceful escape from the city.
Claude R - Apr 2018
Algehele gradering
Cottage was comfortable.
Ciné V - Apr 2018
Algehele gradering
Gekamp met klein kind.
Liesl J - Apr 2018
Algehele gradering
Wonderlike blyfplek. Ek was beïndruk met hulle gasvryheid en vrygewigheid. Baie dankie vir die heerlike groente ook!
Theo L - Des 2017
Algehele gradering
Peaceful and quiet, would go again.
Jaco T - Des 2017
Algehele gradering
Ongelooflik rustig en pragte uitsig.
Anonieme gas - Des 2017
Algehele gradering
Irma L - Nov 2017
Algehele gradering
Stil en rustig.
Mariana K - Sep 2017
Algehele gradering
Heerlik gebly en sal beslis weer van Uitvlugt Cottage gebruik maak. Natuur en stilte is kos vir die siel.
Nadine T - Sep 2017
Algehele gradering
Teleurstellende buitehuisie.
Titus J - Jul 2017
Algehele gradering
Fantasmagories.
Michiel L - Jun 2017
Algehele gradering
Lekker op die plaas.
Titus J - Mei 2017
Algehele gradering
Fantasmagories.
Hantie C - Apr 2017
Algehele gradering
Baie teleurstellend en hopeloos te duur vir so 'n afgeleefde, swak ingerigte en onpraktiese eenheid.
Leanne B - Apr 2017
Algehele gradering
Baie ontspannend en stil.
Anonieme gas - Apr 2017
Algehele gradering
Carmelita F - Apr 2017
Algehele gradering
City get away in the middle of nowhere.
Lees meer- Kapasiteit: 242 mense
-
Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Uitvlugt-plaas, McGregor, 6708, Wes-Kaap
- Alle ouderdomme is welkom