Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Uitsig Oor die Baai

Selfsorg

Kliek op enige tarief om 'n meer volledige prysberekening te sien.

Prys sluit in
Selfsorg
Breekskadedeposito

'n Terugbetaalbare breekskadedeposito van R1000 moet direk aan die eiendom betaal word.

Huisreëls

2 handdoeke word per gas voorsien.
Gaste moet hul eie seep, toiletware en skoonmaakmiddels saambring.
Rook is binnenshuis verbode.
Slegs die aantal gaste wat bespreek het, word toegelaat.
Geen fietsry of rolskaats word binnenshuis toegelaat nie.
Gaste mag net buite die huis braai.
Troeteldiere word toegelaat indien dit vooraf gereël word.
Geen troeteldiere word op die beddens of ander meubels toegelaat nie.
Troeteldiere mag nie alleen in die huis toegesluit word nie.
Die gas sal vir alle skade aan meubels en beddegoed verantwoordelik gehou word.

Kansellasiebeleid
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Meer as 2 weke voor die inkloktyd 25%van die deposito word terugbetaal
Minder as 2 weke voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Vanaf
R4 000
per nag (plek vir 6)
Vanaf
Vanaf R4 000
per nag (plek vir 6)
Vanaf
R4 000
per nag (plek vir 6)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 6 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Impala-laan 30, Reebok, 6055, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA76c78352f207fcb2e53451f91de827c50e71dc24c47d9174b43cae88261bd4cfb42197fe0daf00fd9e9fb7914af4cd9e8c05?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R4 000 per nag (plek vir 6) 30 Impala Avenue Reebok 6055 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -34.0769412 22.1653999
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem