Uithoek Vakansie Oord
- Kapasiteit: 325 mense
-
Inkloktyd: 14:00 tot 22:00
Uitkloktyd: 12:00 - Adres: S109, Uithoek Plaas, Fouriesburg, 9725, Vrystaat
- Alle ouderdomme is welkom
- Vanaf R360 per nag, vir 2 mense
Beskrywing
Uithoek Natuur Park is op 'n pragtige plaas in die Oos-Vrystaat net 10 km van Fouriesburg af. Daar is 4 chalets met slaapplek vir 4 tot 5 gaste elk, en 'n kampeerterrein met 50 staanplekke, elk met slaapplek vir 6 gaste.
Chalet 1 is ’n privaat selfsorg-chalet met 'n panoramiese uitsig van 180° en dit het 2 slaapkamers, elk met 'n dubbelbed, en 'n derde slaapkamer op die boonste verdieping met 3 enkelbeddens. Die eenheid het 'n kombuis, leefarea, badkamer, stoep en braaigeriewe. Die chalet het ook toegang tot die gemeenskaplike swembad.
Chalet 2 is ’n privaat, afgeleë selfsorg-chalet met 'n panoramiese uitsig van 360° en dit bied slaapplek in 2 slaapkamers, elk met 'n dubbelbed. Die eenheid het 'n kombuis, leefarea, badkamer, stoep en braaigeriewe. Die chalet het ook toegang tot die gemeenskaplike swembad.
Chalet 3 is ’n privaat, afgeleë selfsorg-chalet met 'n panoramiese uitsig van 360° en dit bied slaapplek in 2 slaapkamers, elk met 'n dubbelbed. Die eenheid het 'n kombuis, leefarea, badkamer, stoep en braaigeriewe. Die chalet het ook toegang tot die gemeenskaplike swembad.
Die kampeerterrein het gras-terrasse, oorgenoeg bome wat skadu bied en nuwe netjiese, skoon badkamergeriewe. Die kampeerterrein is omring deur rotsformasies en inheemse fauna en flora. Elke kampeerplek het 'n kragpunt, kraan met koue water en braaigeriewe. Kampeerders het ook toegang tot 2 gemeenskaplike lapas.
Aktiwiteite op die perseel sluit voetslaan, visvang, voëlkyk, wildkyk en 4x4-roetes in.
Kenmerke
Geriewe
- Swembad
- Braaiplek
- Malaria-vrye streek
- Troeteldiere indien gereël
- Selfsorg
Aktiwiteite op perseel
- Voëlkyk
- Fietsry
- Wildkyk
- Begeleide Wandelpaaie
- Bergfietsroetes
- Swem
Hier praat ons
- Afrikaans
- Engels
Parkeerplek
- Veilige Parkering
Opsomming van Resensie
Jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies.
4.7/5
Rule Geverifieer
Eiendomme 2
Resensies 483
Op LekkeSlaap 10 jaar
Ligging
- S109, Uithoek Plaas, Fouriesburg, 9725, Vrystaat
- Gaste dink Uithoek Vakansie Oord het ’n uitstekende ligging
Sien meer verblyf in Oos-Vrystaatse Hooglande Vrystaat
- Kapasiteit: 325 mense
-
Inkloktyd: 14:00 tot 22:00
Uitkloktyd: 12:00 - Adres: S109, Uithoek Plaas, Fouriesburg, 9725, Vrystaat
- Alle ouderdomme is welkom