Tyger Valley Villa
Kry 10% af (minimum twee nagte se verblyf). Geldig vir verblyf vanaf 12 Mei 2024 tot 14 Jun 2024.
- Kapasiteit: 4 mense
-
Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Alfstraat 2, D'Urban Ridge Eenheid 56, Durbanville, 7550, Wes-Kaap
- Alle ouderdomme is welkom
-
Vanaf
R1 259R1 133 per nag (plek vir 4)
Beskrywing
Tyger Valley Villa is 'n bekoorlike selfsorgwoonstel in die D'Urban Ridge-kompleks in Durbanville. Daar is restaurante, wynplase en winkels naby die verblyf.
Die woonstel bied slaapplek aan 4 gaste en beskik oor 2 slaapkamers, 1 badkamer en 'n oopplan-kombuis en -sitarea. Die hoofslaapkamer het 'n koningingrootte-bed en die tweede slaapkamer het 2 enkelbeddens. Die badkamer het 'n stort, wasbak en toilet. Linne en handdoeke word voorsien.
Die kombuis is met 'n yskas-vrieskas, stoof, oond, mikrogolf, eetgerei, breekware, tee- en koffiemaakgeriewe en 'n toonbank met stoele toegerus. Daar is ook 'n skottelgoedwasser en dit lei na die sitarea met rusbanke.
Die sitarea se skuifdeure lei na die stoep met sitplek.
Veilige parkeerplek op die perseel en toegang tot 'n gemeenskaplike swembad is beskikbaar.
Kamer-opset
Kenmerke
Geriewe
- 24-uur Ontvangs
- Swembad
- Braaiplek
- Kombuisgeriewe
- Geen Rook Binnenshuis
- Selfsorg
- Gratis WiFi
- WiFi
Aktiwiteite op perseel
- Swem
Aktiwiteite Naby
- Perdry
- Visvang
- Voëlkyk
- Wynproe
- Fietsry
- Bergfietsroetes
- Swem
- Tennis
Hier praat ons
- Afrikaans
- Engels
Parkeerplek
- Veilige Parkering
Badkamer
- Stort
- Seep
- Toiletware
Elektriese Toebehore
- Yskas
- Strykyster
- Mikrogolfoond
- Oond
- Stoof
Jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies.
4.8/5
Marlize Geverifieer
Eiendomme 4
Resensies 30
Op LekkeSlaap 4 jaar
Ligging
- Alfstraat 2, D'Urban Ridge Eenheid 56, Durbanville, 7550, Wes-Kaap
Sien meer verblyf in Alf. Blv Noordelike Voorstede Kaapstad Wes-Kaap
- Kapasiteit: 4 mense
-
Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Alfstraat 2, D'Urban Ridge Eenheid 56, Durbanville, 7550, Wes-Kaap
- Alle ouderdomme is welkom