Two Falls View
- Kapasiteit: 4 mense
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Virgiliastraat 38, Mount Anderson, Sabie, 1260, Mpumalanga
- Geen kinders onder 12
- Vanaf R750 per nag (plek vir 2)
Beskrywing
Two Falls View is aan die buitewyke van Mount Anderson in Sabie in die prentjiemooi Drakensberge van Mpumalanga. Two Falls View bied gerieflike oornag- en selfsorgverblyf en is ideaal vir paartjies.
Verblyf is beskikbaar in 2 gerieflike suites, elk met 'n privaat badkamer. Die kamers het knus beddens, linne, badhanddoeke en privaat ingange. Elke suite het ook 'n toegeruste kombuis, eetarea, gratis WiFi, 'n privaat stoep en gaste het toegang tot braaigeriewe.
Die verblyf is net 'n entjie se ry van alle geriewe in Sabie-dorp af en is ongeveer 60 km vanaf die Phabeni-hek van die Krugerwildtuin en 350 km vanaf Johannesburg en Pretoria. Veilige parkeerplek is op die perseel beskikbaar.
Kenmerke
Geriewe
- Braaiplek
- Kombuisgeriewe
- Selfsorg
- Gratis WiFi
- WiFi
Parkeerplek
- Veilige Parkering
- Parkering Van Die Straat Af
Opsomming van Resensie
Jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.4/5
Lesley Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 1
Op LekkeSlaap 10 jaar
Ligging
- Virgiliastraat 38, Mount Anderson, Sabie, 1260, Mpumalanga
Sien meer verblyf in Sabie Panoramaroete Mpumalanga
- Kapasiteit: 4 mense
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Virgiliastraat 38, Mount Anderson, Sabie, 1260, Mpumalanga
- Geen kinders onder 12