Twee Brode
Bly 4 nagte en betaal slegs vir 3. Geldig vir verblyf vanaf 23 Mei 2024 tot 31 Aug 2024.
- Kapasiteit: 8 mense
-
Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Dunkirk-straat 1, Arniston, 7280, Wes-Kaap
- Geen kinders onder 12
-
Vanaf
R9 280R6 960 per nag (plek vir 8)
Beskrywing
Twee Brode is 100 m van die strand af en is 'n ruim selfsorghuis met slaapplek vir 8 gaste in Arniston.
Dié huis beskik oor 4 slaapkamers, 2 badkamers en 'n groot leefarea. Die slaapkamer het 'n koningingrootte-bed en linne en handdoeke word voorsien.
Die oopplan-kombuis is met 'n stoof, oond, mikrogolfoond, yskas, tee- en koffiemaakgeriewe en 'n etenstafel toegerus.
Een van die leefarea het 'n TV met DStv en die tweede leefarea he 'n kaggel. WiFi is beskikbaar.
Die leefarea lei na 'n stoep met 'n see-uitsig. Gaste kan van die binnebraai of die buitebraai in die lapa gebruik maak. Ongelukkig word kinders onder 12 jaar en troeteldiere nie toegelaat nie.
Arniston bied verskeie doendinge en besienswaardighede, soos restaurante, lieflike strande, swem, fietsry, perdry, biergfietsroetes, voetslaanroetes, visvanggeleenthede, walviskyk en duik tussen skeepswrakke. Gaste kan ook die Arniston Spa Hotel, Waenhuiskrans-grot en verskeie restaurante in die area besoek.
Kamer-opset
Kenmerke
Geriewe
- Braaiplek
- Gastesitkamer
- Kombuisgeriewe
- Geen Rook Binnenshuis
- Satelliet-TV
- Selfsorg
- Daaglikse Skoonmaakdiens
- Gratis WiFi
- WiFi
Aktiwiteite Naby
- Visvang
- Wynproe
- Fietsry
- Bergfietsroetes
- Swem
Hier praat ons
- Afrikaans
- Engels
Konferensiegeriewe
- Internet
- Televisie
Parkeerplek
- Parkering Op Die Straat
Betaalopsies op Perseel
- Elektroniese Fondsoorplasing
Badkamer
- Bad
- Stort
- Seep
Eenheidgeriewe
- Waaier
Elektriese Toebehore
- Yskas
- Haardroër
- Strykyster
- Mikrogolfoond
- Oond
- Stoof
Jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies.
4.3/5
Cornel Geverifieer
Eiendomme 60
Resensies 173
Op LekkeSlaap 6 jaar
Ligging
- Dunkirk-straat 1, Arniston, 7280, Wes-Kaap
- Kapasiteit: 8 mense
-
Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Dunkirk-straat 1, Arniston, 7280, Wes-Kaap
- Geen kinders onder 12