Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Turalodge

  • Kapasiteit: 2 mense
  • Inkloktyd: 12:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Suurbessiestraat 1, Alldays, 0909, Limpopo
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R750 per nag, vir 2 mense

Beskrywing

Turalodge bied selfsorgverblyf in die dorpie Alldays, Limpopo. Die eiendom is omring deur verskeie wildsplase en is ideaal vir iemand wat op soek is na 'n wegbreek van die stad se gewoel.

Die kamer bied slaapplek aan 2 gaste en het 'n dubbelbed, 'n TV teen die muur met sekere DStv-kanale, lugversorging en 'n yskas-vrieskas. Die badkamer het 'n wasbak, toilet en stort.

Die kamer deel 'n gemeenskaplike stoep en kombuis met die kamer langsaan. Die kombuis het 'n etenstafel met sitplek vir 2 en is met 'n tweeplaatstoof, oondjie, mikrogolf, eetgerei, breekware en 'n ketel toegerus.

Gaste het toegang tot die gemeenskaplike braai-area en onderdakparkeerplekke.

Slaapplek

’n Bespreking by Turalodge sluit in:

Dubbelbed
Slaapkamer
Plek vir 2 mense
1 xDubbelbed

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Troeteldiere indien gereël
Veilige Parkering

Geriewe

  • 24-uur Ontvangs
  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Troeteldiere indien gereël
  • Selfsorg
  • Daaglikse Skoonmaakdiens
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Voëlkyk

Aktiwiteite Naby

  • Groot 5
  • Voëlkyk
  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering

Betaalopsies op Perseel

  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Meer oor dié eenheid

  • Nie rook

Dienste

  • Diens op aanvraag
  • Koordlose internet

Badkamer

  • Aparte toilet
  • Stort

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof

Vermaak

  • Gedeelde dstv
  • Tv

Opsomming van Resensie

4.9 uit 5van 11 resensies vir Turalodge
Netheid
5.0/5
Diens
5.0/5
Ligging
5.0/5
Veiligheid
4.9/5
Waarde vir geld
4.8/5

Jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Stella Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 11

Jaar gelys 6

Ligging

  • Suurbessiestraat 1, Alldays, 0909, Limpopo
  • Gaste dink Turalodge het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R750
per nag, vir 2 mense
Vanaf
Vanaf R750
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 2 mense
  • Inkloktyd: 12:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Suurbessiestraat 1, Alldays, 0909, Limpopo
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA19409c1474d9ae5606b8f473d230b224e318f7054c43e86db5669611e38e3bbb410a934bac6e877902e9c6d57e440b6eaf7f?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R750 per nag, vir 2 mense 11 5 1 5 1 Suurbessie Street Alldays 0909 Limpopo 021 201 8901 12:00-20:00 10:00 -22.684881627398 29.104168373016
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem