Tulip 14
Jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.6/5
Tania Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 31
Op LekkeSlaap 2 jaar
Opsomming van Resensie
Ronel H - Mrt 2024
Algehele gradering
Dit was lekker rustig. Mooi uitkyk. En was baie privaat.
Casper & Norma V - Jan 2024
Algehele gradering
Ek het my kuier baie geniet met my familie. Jefferysbaai se weer is awesome!
Anonieme gas - Jan 2024
Algehele gradering
Garth S - Nov 2023
Algehele gradering
We enjoyed our stay and would go back again.
Janeke V - Nov 2023
Algehele gradering
Amazing tranquility.
Philip B - Jul 2023
Algehele gradering
Rustig en onspanne. Plekkie is baie netjies met alles wat nodig is. Sentraal en naby alles. Stort en bad was 'n pluspunt.
Wesley A - Jun 2023
Algehele gradering
It really was amazing.
Anonieme gas - Jun 2023
Algehele gradering
Rina P - Mei 2023
Algehele gradering
Was baie vergenoegsaam en opwindend.
Susan R - Mei 2023
Algehele gradering
Netjiese oornagakkommodasie.
Muggie B - Mei 2023
Algehele gradering
Bietjie teleurstellend.
Janita N - Apr 2023
Algehele gradering
Heerlik.
Emmerentia Z - Apr 2023
Algehele gradering
Heerlike verblyf, naby winkels en restuarante met 'n lieflike uitsig oor die see.
Noreen J - Apr 2023
Algehele gradering
It was so marvelous to be there.
Stan B - Jan 2023
Algehele gradering
Gerieflike, veilige akkommodasie teen 'n billike prys.
Willem F - Jan 2023
Algehele gradering
Rustg en gemaklike atmosfeer.
Doreen A - Nov 2022
Algehele gradering
Baie netjiese eenheid.
Derick S - Nov 2022
Algehele gradering
Baie rustige en mooi blyplek wat baie sentraal geleë is.
Lyndeen S - Okt 2022
Algehele gradering
We had to leave the keys in the room when we left as there was no-one answering the door of the main house.
Alet B - Okt 2022
Algehele gradering
Rustig en kommervry.
Attie D - Sep 2022
Algehele gradering
Wat 'n juweel! Ons het heerlik gebly en dit baie geniet.
Juliana M - Sep 2022
Algehele gradering
Puik.
Candice E - Sep 2022
Algehele gradering
Tulip 14 was a lovely little getaway for my partner and I, great value for money.
Sharissa G - Aug 2022
Algehele gradering
Was mal oor ons blyplekkie. So pragtig.
Lamé Z - Jul 2022
Algehele gradering
Versteekte juweel, puik.
Susan B - Jun 2022
Algehele gradering
Aangenaam en die stilte geniet.
Moncha L - Jun 2022
Algehele gradering
Gesellig, veilig en naby aan alles.
Petra C - Mei 2022
Algehele gradering
We had a very pleasant and relaxed stay at Tulip 14.
Heidi F - Mei 2022
Algehele gradering
It was the best weekend at Tulip 14 away from home.
Marie V - Apr 2022
Algehele gradering
Dit was rustig en privaat daar is net baie min parkering as al die kamers vol geboek is, verder het ons dit so geniet sal dit weer doen.
Eurika O - Feb 2022
Algehele gradering
Baie vriendelik en behulpsaam.
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 6 mense
-
Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Tuliplaan 14, Jeffreysbaai, 6300, Oos-Kaap
- Alle ouderdomme is welkom