Tulbagh Mountain Manor
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Soos Gesien op Instagram
- Kapasiteit: 19 mense
-
Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Die Rondawels, Winterhoek Wes-weg, Tulbagh, 6820, Wes-Kaap
- Alle ouderdomme is welkom
- Vanaf R1 400 per nag, vir 2 mense
Beskrywing
Tulbagh Mountain Manor is tussen die boorde aan die hange van die Winterhoekberge, op die afgeleë westelike punt van die Tulbaghvallei geleë. Dit is 12 km se ry vanaf die middedorp, maar gaste sal met uitstekende uitsigte en rustige natuurgeluide beloon word.
Tulbagh Mountain Manor bied verblyf in 5 eenhede en het slaapplek vir 20 gaste. Daar is slaapplek in en suite-kamers in die asemrowende Herehuis en in knus selfsorgkothuise.
Daar is geriewe soos 'n snoekerkamer met 'n kompetisie-grootte tafel, 'n rustige swembadarea en 'n pawiljoen waar jy 'n skemerkelkie aan die einde van die dag kan geniet. Braaigeriewe kan ook gereël word.
'n A la carte-ontbyt word tussen 08:00 en 09:30 bedien en sluit plaaslike, seisoenale produkte in.
Kenmerke
Geriewe
- Swembad
- Braaiplek
- Geen Rook Binnenshuis
- Malaria-vrye streek
- Selfsorg
- Gratis WiFi
- WiFi
Aktiwiteite op perseel
- Swem
Aktiwiteite Naby
- Perdry
- Voëlkyk
- Wynproe
- Fietsry
- Bergfietsroetes
Hier praat ons
- Afrikaans
- Engels
Maaltye Aangebied
- Ontbyt
Parkeerplek
- Veilige Parkering
Betaalopsies op Perseel
- Kontant
Opsomming van Resensie
Jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.7/5
Mirna Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 40
Jaar gelys 5
Ligging
- Die Rondawels, Winterhoek Wes-weg, Tulbagh, 6820, Wes-Kaap
- Gaste dink Tulbagh Mountain Manor het ’n uitstekende ligging
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 19 mense
-
Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Die Rondawels, Winterhoek Wes-weg, Tulbagh, 6820, Wes-Kaap
- Alle ouderdomme is welkom