Troutwoods Cottage
- Kapasiteit: 4 mense
-
Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Elandsfonteinpad, Valkfontein Plaas 352JT, Machadodorp, 1170, Mpumalanga
- Alle ouderdomme is welkom
- Vanaf R2 000 per nag, vir 4 mense
Beskrywing
Troutwoods Cottage is op 'n skilderagtige plaas naby Dullstroom en Belfast. Dié plaas spog met verskeie plaasdiere, wildsbokke en 3 foreldamme waar gaste kan hengel. Die damme word 2 maal per jaar met reënboog- en bruinforelle aangevul.
Verblyf is beskikbaar in 'n troeteldiervriendelike kothuis met slaapplek vir 4 gaste en 2 klein kinders. Die kothuis het 2 slaapkamers en 'n pragtige uitsig oor die dam. Albei slaapkamers het dubbelbeddens en 2 opslaanbedjies kan vir kinders bygevoeg word. Die 1 slaapkamer het 'n kaggel en die tweede slaapkamer het 'n verwarmer. Albei dubbelbeddens het elektriese komberse. Die eerste badkamer het 'n bad en 'n stort en die tweede badkamer het 'n bad en 'n buitestort.
Die kombuis het 'n yskas-vrieskas, stoof, oond, mikrogolf, broodrooster, ketel en kooktoebehore. Daar is 'n braai-area in die sitkamer en parkeerplek op die perseel.
Daar is verskeie aktiwiteite op die plaas, soos kunsvlieghengel, voetslaan, bergfietsry en voëlkyk, of gaste kan 'n entjie gaan ry na die naaste dorpe.
Slaapplek
’n Bespreking by Troutwoods Cottage sluit in:
Kenmerke
Geriewe
- Braaiplek
- Geen Rook Binnenshuis
- Troeteldiere indien gereël
- Selfsorg
- Daaglikse Skoonmaakdiens
Aktiwiteite op perseel
- Kunsvlieghengel
- Forelhengel
- Voëlkyk
- Bergfietsroetes
Aktiwiteite Naby
- Perdry
- Visvang
- Forelhengel
- Voëlkyk
- Bergfietsroetes
Hier praat ons
- Afrikaans
- Engels
- Xhosa
Parkeerplek
- Veilige Parkering
- Agter Elektriese Hek
Betaalopsies op Perseel
- Kontant
- Elektroniese Fondsoorplasing
Badkamer
- Bad
- Stort
Eenheidgeriewe
- Elektriese kombers
- Kaggel
Elektriese Toebehore
- Yskas
- Haardroër
- Mikrogolfoond
- Oond
- Stoof
Vermaak
- Boeke en tydskrifte
Opsomming van Resensie
Jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.8/5
Zenia Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 15
Op LekkeSlaap 6 jaar
Ligging
- Elandsfonteinpad, Valkfontein Plaas 352JT, Machadodorp, 1170, Mpumalanga
- Gaste dink Troutwoods Cottage het ’n uitstekende ligging
Sien meer verblyf in Elandsvallei Mpumalanga
- Kapasiteit: 4 mense
-
Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Elandsfonteinpad, Valkfontein Plaas 352JT, Machadodorp, 1170, Mpumalanga
- Alle ouderdomme is welkom