Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Trekosglamping

Kampeer/karavaan

Jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies.

4.7/5

Esther Geverifieer

Eiendomme 2

Resensies 18

Jaar gelys 6

Opsomming van Resensie

4.9 uit 5van 13 resensies vir Trekosglamping
Netheid
5.0/5
Diens
4.9/5
Ligging
4.8/5
Veiligheid
5.0/5
Waarde vir geld
4.8/5
Jaco Rudi V - Mrt 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Jaco Rudi V
Gesin met tieners

Uitsekend!

Trekoskraal was vir ons een van die lekkerste vakansies nog. Die plek het alles wat mens nodig het en een van die skoonste nog. Die rustigheid is kos vir jou siel! Bonnie was ongelooflik, hy het ons laat welkom voel en gehelp sonder dat ons vra. Ons gaan Trekoskraal vir seker weer besoek.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Trekosglamping se terugvoer

Baie dankie Rudi, ek is so bly julle het 'n goeie tyd gehad! Hoop om julle gou weer te sien.

Trekosglamping
Amanda L - Jan 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Amanda L
Saam met eggenoot / lewensmaat

Rus vir die siel.

Was die moeite werd.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Deidre S - Nov 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Deidre S
Gesin met klein kinders

Heerlik.

Dit was fantasties. Ons kom weer.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Adrie L - Nov 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Adrie L
Saam met vriende

Naweek weg saam vriende,.

Ons het heerlik gebly en die stilte geniet!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Ursule D - Aug 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ursule D
Gesin met tieners

Modern en oud gemeng. Love dit.

Oulike plekkie. Sal beslis weer gaan.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Arthur B - Jul 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Arthur B
Saam met vriende

What a great location with perfect views.

We had a great stay.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Clinton B - Jul 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Clinton B
Gesin met tieners

Natuurskoonheid selfs mooi in winter.

Sal net kaggel aanbeveel vir wintermaande. Uitsig pragtig! Sal beslis weer besoek. Ons familie hou van die natuur.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Eumarie D - Mei 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Eumarie D
Saam met vriende

Voedsel vir die siel.

Mooiste sonsak. Beste gesinstyd om die vuur. Bonnie is behulpsaam en baie vriendelik. Dis skoon en netjies. Sal dit definitief aanbeveel.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Mariette H - Feb 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Mariette H
Gesin met klein kinders

Heerlike stil wegbreek in die Weskus.

Die karavane het heerlik geslaap en die kombuis is goed toegerus. Alles wat mens nodig het om gerieflik te kamp. Kinders het dit baie geniet. Gaan beslis weer gaan.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Ria S - Okt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ria S
Saam met eggenoot / lewensmaat

'n Klein stukkie hemel op aarde!

Ons was aangenaam verras met Trekosglamping! Dit het ons verwagtinge oortref. Beslis 'n stukkie hemel op aarde.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Dave C - Sep 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Dave C
Saam met vriende

What a fabulous unique location, peaceful, in nature, unspoilt and truely a superb SA experience.

Love this place. A piece of West Coast heaven.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Roelien R - Sep 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Roelien R
Saam met vriende

Heerlik ingerig om sommer net lekker te kuier.

Die geriewe was silwerskoon. Die opset was uniek en ons het heerlik gekuier en sommer net lekker op die stoep gesit in die wintersonnetjie en gekyk hoe die son oor die see ondergaan.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Karen S - Jul 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Karen S
Saam met vriende

Rus vir jou siel.

Heerlike plek, weg van die stad se geraas en is omring deur die natuur. Als wat jy nodig het, is beskikbaar. Heerlik gekuier. Gaan definitief weer kom.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Vanaf
R2 000
per nag (plek vir 6)
Vanaf
Vanaf R2 000
per nag (plek vir 6)
Vanaf
R2 000
per nag (plek vir 6)
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 6 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Isabelstraat 15, Niewe Rust, Trekoskraal, 7394, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA4b84e401f0e627145b307fb6b74eaddfd150e96d1777f1ae3323a62c8ee6d56dec3788aef618188bcd0c5894e8308f799dce?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R2 000 per nag (plek vir 6) 13 5 1 5 15 Isabel Street Niewe Rust 7394 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -32.895423585013 17.905925251665
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem