Treelands Manor
Kry 25% af vir verblyf wat 5 nagte of langer is. Hierdie aanbod is altyd geldig.
- Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 27 mense
-
Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: H/v Lesedi- en Gunningstraat, Dullstroom, 1110, Mpumalanga
- Alle ouderdomme is welkom
-
Vanaf
R1 000R600 per nag, vir 2 mense
Beskrywing
Treelands Manor is in ’n rustige deel van die dorpie Dulstroom geleë en bied luukse selfsorgverblyf in 7 ateljee-eenhede. Die verblyf is geskik vir paartjies, gesinne en groot groepe wat op soek is na ’n wegbreek ver van die stad se rumoer.
Verblyf word in 7 smaakvolle ateljee-eenhede gebied, met 6 super koning-ateljees wat elk slaapplek aan 4 gaste bied en 1 eenheid met slaapplek vir 3. Elke eenheid het 'n badkamer, ingeboude braaigeriewe en ’n oopplan-kombuisie, -sitarea en -eetarea. Elke eenheid het ’n TV met sekere DStv-kanale en onbeperkte WiFi. Gaste het toegang tot veilige parkeeplek. Daar is ook konferensiegeriewe of ’n gemeenskaplike kuier-area vir groter groepe.
Treelands Manor is naby Harrie's Pancakes en die middedorp is net 140 m weg waar gaste verskeie winkels en restaurante kan besoek. Doendinge in die area sluit fietsry en visvang in.
Kenmerke
Geriewe
- Braaiplek
- Kombuisgeriewe
- Geen Rook Binnenshuis
- Satelliet-TV
- Selfsorg
- Konferensiegeriewe
Aktiwiteite Naby
- Visvang
- Forelhengel
- Voëlkyk
- Fietsry
- Bergfietsroetes
Hier praat ons
- Engels
Parkeerplek
- Veilige Parkering
Opsomming van Resensie
Jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies.
3.9/5
Caj Geverifieer
Eiendomme 4
Resensies 331
Op LekkeSlaap 10 jaar
Ligging
- H/v Lesedi- en Gunningstraat, Dullstroom, 1110, Mpumalanga
- Gaste dink Treelands Manor het ’n baie goeie ligging
Sien meer verblyf in Dullstroom Panoramaroete Mpumalanga
- Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 27 mense
-
Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: H/v Lesedi- en Gunningstraat, Dullstroom, 1110, Mpumalanga
- Alle ouderdomme is welkom