Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Tree Top Cottage

Selfsorg
  • Kapasiteit: 28 mense
  • Inkloktyd: 12:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: South-weg 24, Mtunzini, 3867, KwaZulu-Natal
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R1 000 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

Tree Top Cottage bied verblyf in 3 eenhede, in 'n tuin in Mtunzini.

Tree Top 1 is 'n houthut en bied slaapplek aan 2 gaste. Die hut het 2 enkelbeddens en 'n en suite-badkamer met 'n toilet, wasbak en stort.

Tree Top 2 is 'n eenslaapkamerwoonstel met 'n oopplan-leefarea, -eetarea en -kombuisarea. Die slaapkamer het 'n koninggrootte-bed wat in 2 driekwartbeddens omskep kan word, en die sitkamer het 'n dubbelslaapbank vir 2 kinders. Die en suite-badkamer het 'n toilet, wasbak en stort.

Tree Top 3 is 'n privaat selfsorgkothuis op die eerste verdieping in 'n tuin in Mtunzini. Die hoofslaapkamer het 'n dubbelbed, die tweede slaapkamer het 2 enkelbeddens en die derde slaapkamer het 2 enkelbeddens en 'n stapelbed. Die eerste badkamer het 'n toilet, wasbak, bad en stort, en die tweede badkamer het 'n toilet, wasbak en stort.

Die kothuise het sondekke, 'n grasdak-lapa vir braai, plonspoel en DStv.

Groot bome omring die kothuis en die boskraai, hadidas en verskeie ander voëlspesies kom gereeld in die tuin.

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • 24-uur Ontvangs
  • Lughawe-pendeldiens Op Versoek
  • Kinderoppasser Op Versoek
  • Swembad
  • Begeleide Wildritte as Ekstra
  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Wasgoeddiens
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Persoonlike Kluis
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • Skoonmaakdiens Op Versoek
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite Naby

  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Fietsry
  • Tennis

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Agter Elektriese Hek

Betaalopsies op Perseel

  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Opsomming van Resensie

5 uit 5van 5 resensies vir Tree Top Cottage
Netheid
5.0/5
Diens
5.0/5
Ligging
5.0/5
Veiligheid
5.0/5
Waarde vir geld
4.8/5

Jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Roy Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 5

Op LekkeSlaap 11 jaar

Ligging

  • South-weg 24, Mtunzini, 3867, KwaZulu-Natal
  • Gaste dink Tree Top Cottage het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R1 000
per nag (plek vir 2)
Vanaf
Vanaf R1 000
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 28 mense
  • Inkloktyd: 12:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: South-weg 24, Mtunzini, 3867, KwaZulu-Natal
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAa1c83957d5e750ddfa96732368274d0b7d51b484744be07d631ae597e6ed7c18b6a89415779f9fc968446658380d1c7ffea6?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 000 per nag (plek vir 2) 5 5 1 5 24 South Road Mtunzini 3867 KwaZulu-Natal 021 201 8901 12:00-19:00 10:00 -28.959957082078 31.752151172238
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem