Kry 20% af vir verblyf op Vrydag en Saterdag. Geldig vir verblyf vanaf 1 Mei 2024 tot 30 Jun 2024.
- Kapasiteit: 27 mense
- Geen kinders onder 12
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Hoek van Losberglaan en 5de Straat, Fochville, 2515, Gauteng
-
Vanaf
R1 200R960 per nag (plek vir 2)
Beskrywing
Tree Fern Guesthouse is ideaal geleë in die rustige dorpie, Fochville se hoofstraat. Die gastehuis is ideaal vir diegene wat op soek is na 'n middel-van-die-week-wegbreek of 'n rustige naweek weg van die stad se gedruis af.
Daar is slaapplek vir 33 gaste in 16 kamers. Elke kamer het 'n privaat ingang en houtvloere. Geriewe sluit 'n yskassie, gratis WiFi, lugversorging en 'n TV met DStv in.
Die kamers word daagliks skoongemaak.
Die gastehuis het 'n groot swembad en konferensiegeriewe vir tot 120 afgevaardigdes, asook veilige parkeerplek.
Fochville is ideaal geleë op die N12, op pa Potchefstroom, Stilfontein en Klerksdorp toe. Daar is heelwat historiese besienswaardighede en museums wat gaste kan verken.
Kenmerke
Geriewe
- Lughawe-pendeldiens Op Versoek
- Swembad
- Braaiplek
- Wasgoeddiens
- Geen Rook Binnenshuis
- Satelliet-TV
- Rolstoelvriendelik
- Gratis WiFi
- Konferensiegeriewe
- WiFi
Aktiwiteite op perseel
- Swem
Aktiwiteite Naby
- Groot 5
- Wildritte
- Wildkyk
Hier praat ons
- Afrikaans
- Engels
Maaltye Aangebied
- Ontbyt
- Aandete
- Middagete
Konferensiegeriewe
- Lugversorging
- Dataprojektor
- Blaaibord
- Internet
- Skuifie-projektor
- Televisie
- Plek vir 50 of meer afgevaardigdes
Parkeerplek
- Veilige Parkering
- 24-Uur Sekuriteit
- Agter Elektriese Hek
- Onderdakparkering
Betaalopsies op Perseel
- Visa
- Mastercard
- Kontant
- Elektroniese Fondsoorplasing
Opsomming van Resensie
Jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
3.6/5
Joey Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 1
Op LekkeSlaap 8 jaar
Ligging
- Hoek van Losberglaan en 5de Straat, Fochville, 2515, Gauteng
- Gaste dink Tree Fern Guesthouse het ’n goeie ligging
- Kapasiteit: 27 mense
- Geen kinders onder 12
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Hoek van Losberglaan en 5de Straat, Fochville, 2515, Gauteng