Tranquil House B&B @ 10 Berry Street
Jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies.
4.6/5
Corne Geverifieer
Eiendomme 2
Resensies 40
Op LekkeSlaap 12 jaar
Opsomming van Resensie
Michelle L - Mrt 2024
Algehele gradering
Sal weer hier oornag.
Jakoos V - Mrt 2024
Algehele gradering
Goeie oornagbestemming.
Anthony B - Feb 2024
Algehele gradering
Comfortable.
Danielle S - Feb 2024
Algehele gradering
Amazing.
Jon K - Jan 2024
Algehele gradering
Good stopover in Queenstown.
Xolisile K - Des 2023
Algehele gradering
Good but the food can be better.
Evan N - Des 2023
Algehele gradering
Good.
Melanie B - Des 2023
Algehele gradering
Nice room and friendly staff.
Amanda B - Des 2023
Algehele gradering
Lieflik, rustig.
Ester V - Sep 2023
Algehele gradering
Netjies. Gerieflik. Mooi omgewing. Rustig.
Anneke R - Aug 2023
Algehele gradering
Dit was fantasties!
Ferdi V - Jul 2023
Algehele gradering
Veilig en rustig.
Clyde P - Jun 2023
Algehele gradering
Excellent venue and stay.
Shaun H - Mei 2023
Algehele gradering
Very pleasant shower water a bit too cool.
Sihle M - Apr 2023
Algehele gradering
It was a nice experience to sleep in this B&B.
Shaney V - Feb 2023
Algehele gradering
Lieflike omgewing, het die privaatheid geniet.
Hannetjie F - Des 2022
Algehele gradering
Ons was slegs vir 1 aand daar, maar baie goeie diens en netjiese plek.
Drieka M - Okt 2022
Algehele gradering
Perfect staying at Tranquil.
Zimbini K - Jun 2022
Algehele gradering
Pleasant.
Jen M - Aug 2021
Algehele gradering
Perfect for an overnight stop. Better than expected. Thank you.
Wanita C - Mrt 2021
Algehele gradering
Netjies en bekostigbaar.
Davion R - Okt 2019
Algehele gradering
Die verblyf was gemaklik en gerieflik.
Gerhard L - Jun 2019
Algehele gradering
Netjies, alle geriewe wat nodig is en veilig.
Elize L - Feb 2019
Algehele gradering
Aangename ervaring.
Tranquil House B&B @ 10 Berry Street se terugvoer
Hallo Elize,
Ek is jammer om te hoor dat die afskakel van die krag opwekker 'n probleem veroorsaak het. Ongelukkig plaas die kragonderbreekings geweldige druk en spanning op ons almal en daarmee saam moet ons ook nog ons bure in gedagte hou. Die krag opwekker is, voor die hand liggend, op so plek gelee dat dit nie 'n geraas by die gaste kamers maak nie maar ongelukkig wel aan die kant waar die bure dit baie duidelik hoor en moet verduur. Ons is ook gebonde aan die wetgewing wat verband hou met geraas in 'n woonbuurt en, ek neem aan julle is ook bewus daarvan, dat na 22:00 word mens nie toegelaat om 'n geraas te maak wat steurend is vir jou bure nie. Om hierdie rede word die krag opwekker rondom daardie tyd af geskakel.
Ek hoop van harte dat die probleem rondom elektrisiteit in die land opgelos kan word, dit is vir ons net so groot probleem.
- Kapasiteit: 10 mense
-
Inkloktyd: 14:00 tot 22:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Berry-straat 10, Queenstown, 5320, Oos-Kaap
- Alle ouderdomme is welkom