Tranquil Daydream
- Kapasiteit: 6 mense
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Jasminestraat 972, Kosmos, 0261, Noordwes
- Geen kinders onder 2
- Vanaf R2 500 per nag (plek vir 6)
Beskrywing
Tranquil Daydream is 'n selfsorghuis wat op die sekuriteitslandgoed, Leloko Lifestyle Eco Estate, in Kosmos geleë is.
Dié dubbelverdiepinghuis is gerieflik gemeubileer en het slaapplek vir 6 gaste in 3 slaapkamers. Die kamers het 2 koningingrootte-beddens en 2 enkelbeddens, en daar is 2 badkamers met baddens en storte.
Die leefarea het 'n oopplan-kombuis wat toegerus is met 'n yskas, stoof, oond, mikrogolf en 'n groot etenstafel. Die sitkamer het 'n TV met internet en die leefarea lei na 'n onderdakstoep. Die boonste verdieping bied 'n uitsig op Magaliesberg en oor die dam. Daar is parkeerplek in 'n dubbelmotorhuis.
Wild wei vrylik tussen die huise en die Leloko Lifestyle Eco Estate is net 2 km vanaf die waterfront met 'n groot swembad, piekniekareas met braaigeriewe, 'n speelarea met trampolien en klimraam, asook badkamergeriewe met storte. Daar is ook 'n gholfbaan by die Magaliespark Buiteklub reg langs die landgoed.
Besienswaardighede in die omgewing sluit 'n leeu- en reptielpark, kabelkarretjie met uitsigte oor die dam, nog gholfbane en verskeie restaurante in.
Slaapplek
’n Bespreking by Tranquil Daydream sluit in:
Kenmerke
Geriewe
- Swembad
- Braaiplek
- Kombuisgeriewe
- Selfsorg
- Gratis WiFi
- WiFi
Aktiwiteite op perseel
- Visvang
- Baarshengel
- Swem
Aktiwiteite Naby
- Perdry
- Visvang
- Baarshengel
- Wildritte
- Wildkyk
- Begeleide Wandelpaaie
- Swem
Hier praat ons
- Afrikaans
- Engels
Parkeerplek
- Veilige Parkering
- Onderdakparkering
Badkamer
- Bad
- En-suite
- Aparte toilet
- Stort
Eenheidgeriewe
- Waaier
Elektriese Toebehore
- Yskas
- Strykyster
- Mikrogolfoond
- Oond
- Stoof
Opsomming van Resensie
Jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.6/5
Fred Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 40
Jaar gelys 6
Ligging
- Jasminestraat 972, Kosmos, 0261, Noordwes
- Gaste dink Tranquil Daydream het ’n uitstekende ligging
Sien meer verblyf in Hartbeespoort Bojanala Noordwes
- Kapasiteit: 6 mense
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Jasminestraat 972, Kosmos, 0261, Noordwes
- Geen kinders onder 2