Trailblazer Cottage
Kry 15% af op enige bespreking wat nie 'n Vrydag- of Saterdagaand insluit nie (minimum twee nagte se verblyf). Geldig vir verblyf vanaf 15 Apr 2024 tot 12 Sep 2024.
- Kapasiteit: 2 mense
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: St. Blaize-straat 55, Linkside, Mosselbaai, 6506, Wes-Kaap
- Alle ouderdomme is welkom
-
Vanaf
R600R510 per nag (plek vir 2)
Beskrywing
Trailblazer Cottage bied semi-selfsorgverblyf wat deel uitmaak van die eienaar se hoofhuis in Mosselbaai. Dit is naby die vuurtoring en die St. Blaize-voetslaanroete wat na 'n gewilde koffieplekkie in die vuurtoring lei.
Hierdie eenheid bied slaapplek aan 2 gaste en het 'n dubbelbed en en suite-badkamer met 'n bad, stort, wasbak en 'n toilet. Daar is ook 'n kombuisie wat met 'n yskassie, mikrogolfoond, basiese eetgerei en breekware sowel as tee- en koffiemaakgeriewe toegerus is.
Die eenheid het 2 rusbanke, 'n platskerm-TV met Netflix en WiFi. Die skuifdeur bied toegang tot die privaat stoep wat stoepmeubels en braaigeriewe het. Veilige parkeerplek is op die perseel beskikbaar.
Kamer-opset
Kenmerke
Geriewe
- Braaiplek
- Selfsorg
- Gratis WiFi
- WiFi
Aktiwiteite Naby
- Begeleide Wandelpaaie
Hier praat ons
- Afrikaans
- Engels
Konferensiegeriewe
- Internet
- Televisie
Parkeerplek
- Veilige Parkering
Dienste
- Koordlose internet
Badkamer
- Bad
- En-suite
- Stort
Eenheidgeriewe
- Eetkamer
- Waaier
- Klein kombuis
- Sitkamer
Elektriese Toebehore
- Mikrogolfoond
Ekstras
- Kroegyskas
- Tee en koffie skinkbord
Vermaak
- Boeke en tydskrifte
- Tv
Opsomming van Resensie
Jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.8/5
June Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 7
Op LekkeSlaap 1 jaar
Ligging
- St. Blaize-straat 55, Linkside, Mosselbaai, 6506, Wes-Kaap
- Gaste dink Trailblazer Cottage het ’n uitstekende ligging
Sien meer verblyf in Linkside Mosselbaai Tuinroete Wes-Kaap
- Kapasiteit: 2 mense
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: St. Blaize-straat 55, Linkside, Mosselbaai, 6506, Wes-Kaap
- Alle ouderdomme is welkom