Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Took's Corner

Selfsorg

Jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

5/5

Anna-Mari Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 6

Jaar gelys 1

Opsomming van Resensie

5 uit 5van 6 resensies vir Took's Corner
Netheid
5.0/5
Diens
5.0/5
Ligging
5.0/5
Veiligheid
5.0/5
Waarde vir geld
5.0/5
Carel G - Mrt 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Carel G
Saam met eggenoot / lewensmaat

Verwagtinge is oortref. Uitstekende verblyf en gasvryheid wat ten sterkste aanbeveel word.

Ons verwagtinge is oortref. Baie dankie vir die uitstaande gasvryheid. Ons sal julle graag met vrymoedigheid aanbeveel vir enige potensiële gaste vir die toekoms. Opregte gasvryheid en diens is ervaar wat 'n gas in die toekoms sal laat terugkeer. Uitstekende diens wat beslis ten sterkste aanbeveel word.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Took's Corner se terugvoer

Dankie vir die mooi resensie, Carel. Hoop ons sien julle gou weer. Groete

Took's Corner
Ali H - Jan 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ali H
Saam met vriende

I would like to see again.

It was an amazing place, very comfortable.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Took's Corner se terugvoer

Thank you for the visit and the feedback, Ali Hamza. Much appreciated.

Took's Corner
Sharon A - Apr 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Sharon A
Enkelreisiger

'n Blink juweel.

Beslis waarde vir geld! Hierdie verblyf het al my verwagtinge oortref. Toe ek instap het ek onmiddelik tuis gevoel in hierdie baie netjiese, skoon en ruim woonstel wat uitkyk op die tuin en swembad. Dankie Willem en Amia vir julle wonderlike gasvryheid en al die klein bederfies soos goeie koffie, tee en vars melk - en 'n blik vol heerlike beskuit. Dankie ook dat julle na my veiligheid en welsyn omgesien het tydens my kort verblyf. Tooks Corner is beslis van nou af my nommer een gasteverblyf in die Centurion/Pretoria area.

  Nuttig  (1)
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Took's Corner se terugvoer

Dit was 'n plesier om jou te ontvang Sharon. Dankie vir jou mooi terugvoer. Kom gerus weer. Groete Amie en Willem

Took's Corner
Zarel H - Apr 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Zarel H
Saam met eggenoot / lewensmaat

Dit het gevoel soos huis.

Amie en Willem gaan uit hul pad uit om gaste welkom te laat voel. Lekker moerkoffie met tuisgemaakte beskuit, 'n hele blik vol. Mooi skoon en netjiese plek. Sal verseker weer daar gaan bly. Dit is mense met wie jy vriende kan word.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Took's Corner se terugvoer

Dankie Zarel. Was aangenaam om julle te ontvang. Julle is altyd welkom. Mooi dag

Took's Corner
Chris E - Feb 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Chris E
Enkelreisiger

Baie gasvry kan Took's Corner beslis aanbeveel.

Baie netjies en het ook baie lekker geslaap. Ek sal beslis weer daar oornag as ek Centurion toe gaan.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Took's Corner se terugvoer

Baie bly dat jy lekker gebly het. Jy is altyd weer welkom. Baie dankie Chris.

Took's Corner
Andre S - Nov 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Andre S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie goed behandel en het oorgeslaap in baie luukse plek.

Ek gaan op 'n gereelde basis Centurion toe en gaan weer en weer daar oorslaap bloot omdat ek 'n baie goeie ondervinding gehad het.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Took's Corner se terugvoer

Dit was lekker om julle te ontvang en van diens te wees André. Baie dankie vir julle besoek. Kom gerus weer.

Took's Corner
Vanaf
R780
per nag (plek vir 2)
Vanaf
Vanaf R780
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R780
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 2 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Took's Corner 2, Pierre van Ryneveld, 0157, Gauteng
  • Geen kinders onder 18
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAf4692be9e6a9b93fcf925b096db8a2b8c460226e4e92117fa1b8a8d4ef5b0b221217b09f9631d5904b258fd9d7f388095ea2?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R780 per nag (plek vir 2) 6 5 1 5 2 Took's Corner Pierre van Ryneveld 0157 Gauteng 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -25.845400185765 28.235019151578
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem