Tierhoek House & Cottage
Kry 10% af (minimum twee nagte se verblyf). Geldig vir verblyf vanaf 14 Mei 2024 tot 29 Mei 2024.
- Kapasiteit: 8 mense
-
Inkloktyd: 14:00 tot 23:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Tierhoekplaas, Noree, Robertson, 6705, Wes-Kaap
- Alle ouderdomme is welkom
-
Vanaf
R4 500R4 050 per nag, vir 8 mense
Beskrywing
Tierhoek Cottages is aan die voet van die majestueuse Langeberge naby Robertson geleë. Robertson is in die Wes-Kaap in die vallei van wyn en rose, in die hartjie van die wynroete.
Verblyf word in 5 verskillende eenhede gebied wat slaapplek aan tussen 2 en 10 gaste bied. Elke kothuis is volledig ingerig en elegant gemeubileer. Daar is ’n privaat swembad, wye verandas, kaggels binne en buite, asook asemrowende uitsigte.
Tierhoekplaas, saam met Spaarkloofplaas is ’n organiese vrugteplaas. Gaste sal hier appelkose, perskes, suurlemoene, kwepers, mango's, clementines, satsumas en groente vind. Daar is ook verskeie wild, soos die klipspringers, bobbejane, ystervarke en jakkalsvoëls, en gaste kan dalk selfs die luiperd in die berge hoor.
Slaapplek
’n Bespreking by Tierhoek House & Cottage sluit in:
Kenmerke
Geriewe
- Swembad
- Braaiplek
- Kombuisgeriewe
- Troeteldiere indien gereël
- Selfsorg
- Gratis WiFi
- WiFi
Aktiwiteite op perseel
- Voëlkyk
- Begeleide Wandelpaaie
- Bergfietsroetes
- Swem
Hier praat ons
- Afrikaans
- Engels
Maaltye Aangebied
- Aandete Op Versoek
Betaalopsies op Perseel
- Kontant
- Elektroniese Fondsoorplasing
Badkamer
- Bad
- En-suite
- Aparte toilet
- Stort
Eenheidgeriewe
- Eetkamer
- Kaggel
- Sitkamer
Elektriese Toebehore
- Yskas
- Mikrogolfoond
- Oond
- Stoof
Vermaak
- Eksklusiewe dstv
- Tv
Opsomming van Resensie
Jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies.
4.7/5
Alison & Bruce Geverifieer
Eiendomme 5
Resensies 25
Op LekkeSlaap 12 jaar
Ligging
- Tierhoekplaas, Noree, Robertson, 6705, Wes-Kaap
- Gaste dink Tierhoek House & Cottage het ’n uitstekende ligging
- Kapasiteit: 8 mense
-
Inkloktyd: 14:00 tot 23:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Tierhoekplaas, Noree, Robertson, 6705, Wes-Kaap
- Alle ouderdomme is welkom