Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Tideaway

Selfsorg
Spesiale Aanbod 20% af

Kry 20% af (minimum twee nagte se verblyf). Geldig vir verblyf vanaf 12 Mei 2024 tot 16 Mei 2024.

  • Kapasiteit: 4 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: San Sebastian-rylaan 1054, Breedezicht Estate, Witsand, 6666, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R2 400 R1 920 per nag (plek vir 4)

Beskrywing

Tideaway is in Breedezicht Estate in Witsand geleë en bied selfsorgverblyf in 'n moderne vakansiehuis met skouspelagtige uitsigte oor die Breederivier en die Indiese Oseaan. Gaste kan maklike toegang tot die rivier, bootlanseringsterrein, strande en restaurante vanaf hierdie sentrale ligging geniet. Hierdie verblyf is ideaal vir 2 paartjies met hul kinders.

Die smaakvol gemeubileerde huis beskik oor 3 slaapkamers en bied slaapplek aan 4 volwassenes en 4 kinders. Die hoofslaapkamer het 'n koninggrootte-bed en spog met 'n knus sitarea, asook 'n spieëlkas wat ook as 'n werkstasie dien. Dié kamer het 'n en suite-badkamer met 'n bad en 'n stort. Die tweede slaapkamer het 'n koningingrootte-bed en het 'n en suite-badkamer met 'n stort. Die derde slaapkamer is ideaal vir kinders en het 2 stapelbeddens en 'n aangrensende badkamer met 'n stort.

Die oopplan-kombuis is met 'n yskas-vrieskas, gasstoof, oond en mikrogolf toegerus. Net langs die kombuis is daar 'n opwaskamer met 'n skottelgoedwasser, wasmasjien en ysmasjien. Die leefarea het 'n etenstafel met sitplek vir 8, 'n ingeboude braai-area binne, 'n gemaklike sitkamerstel en 'n TV met stroomdienste. Glasdeure lei na 'n balkon waar gaste die asemrowende vroegoggend en sonsondergang kan geniet.

Die landgoed bied 2 speelgronde met klimrame, swaaie en genoeg spasie vir kinders om te speel, fiets te ry en die buitelewe te geniet. Gaste het toegang tot gratis WiFi en veilige parkeerplek op die perseel. Die eiendom het 'n omsetter in die geval van kragonderbrekings.

Slaapplek

’n Bespreking by Tideaway sluit in:

Koninggrootte-bed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 mense
1 xKoninggrootte-bed
Koningingrootte-bed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 mense
1 xKoningingrootte-bed
Kinderstapelbed
Slaapkamer 3
Plek vir 4 mense
2 xKinderstapelbed

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Troeteldiere indien gereël
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Troeteldiere indien gereël
  • Selfsorg
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Kunsvlieghengel
  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Fietsry
  • Bergfietsroetes
  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Kunsvlieghengel
  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Fietsry
  • Bergfietsroetes
  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Konferensiegeriewe

  • Internet
  • Televisie

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Onderdakparkering
  • Parkering Van Die Straat Af

Badkamer

  • Bad
  • En-suite
  • Aparte toilet
  • Stort
  • Seep

Eenheidgeriewe

  • Waaier

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Haardroër
  • Strykyster
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof

Opsomming van Resensie

4.8 uit 5van 1 resensie vir Tideaway
Netheid
5.0/5
Diens
5.0/5
Ligging
5.0/5
Veiligheid
5.0/5
Waarde vir geld
4.0/5

Jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies.

4.8/5

Stephen Nuut op LekkeSlaap!

Eiendomme 2

Resensies 1

Maande gelys 12

Ligging

  • San Sebastian-rylaan 1054, Breedezicht Estate, Witsand, 6666, Wes-Kaap
  • Gaste dink Tideaway het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R2 400
R2 400 R1 920
per nag (plek vir 4)
Vanaf R2 400
R2 400 R1 920
per nag (plek vir 4)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 4 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: San Sebastian-rylaan 1054, Breedezicht Estate, Witsand, 6666, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA9960bb859affd26e77d81685a2e3da33b3f9fd99d8f9f063b46dd1aa35ede5d5039fc36ea439e23ab4faffeb41e856d27e46?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R2 400 nouVanaf R1 920 per nag (plek vir 4) 1 5 1 5 1054 San Sebastian Drive Breedezicht Estate 6666 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-20:00 11:00 -34.396255277701 20.822363334745
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem