Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Tideaway

Selfsorg

Jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies.

4.8/5

Stephen Nuut op LekkeSlaap!

Eiendomme 2

Resensies 1

Maande gelys 12

Opsomming van Resensie

4.8 uit 5van 1 resensie vir Tideaway
Netheid
5.0/5
Diens
5.0/5
Ligging
5.0/5
Veiligheid
5.0/5
Waarde vir geld
4.0/5
Johan J - Okt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Johan J
Saam met eggenoot / lewensmaat

Gerieflike en baie netjiese verblyf.

Persoonlik, as dit my plek was, sou ek by die braaiplek 'n "stainless steel" plaat wou hê wat onder kon uittrek om as skinkbord te dien, sodat wanneer 'n mens vleis op die braaier sit of afhaal, jy nie die voer bemors nie. Die los stene in die braaiplek om die hoogte van jou braairooster te beheer, is ook baie primitief. Die handdoeke kan vervang word met katoenstofhanddoeke. Die wat beskikbaar is, droog nie lekker af nie. Verder is alles regtig van goeie smaak en gehalte.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Tideaway se terugvoer

Thank you Johan for your valued feedback, review and for choosing our home.

Warm Regards
Stephen

Tideaway
Vanaf R2 400
R2 400 R1 920
per nag (plek vir 4)
Vanaf R2 400
R2 400 R1 920
per nag (plek vir 4)
Vanaf R2 400
R2 400 R1 920
per nag (plek vir 4)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 4 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: San Sebastian-rylaan 1054, Breedezicht Estate, Witsand, 6666, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA9960bb859affd26e77d81685a2e3da33b3f9fd99d8f9f063b46dd1aa35ede5d5039fc36ea439e23ab4faffeb41e856d27e46?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R2 400 nouVanaf R1 920 per nag (plek vir 4) 1 5 1 5 1054 San Sebastian Drive Breedezicht Estate 6666 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-20:00 11:00 -34.396255277701 20.822363334745
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem