Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Tibani Nature Reserve

Mongoose-kampeerplek
Vanaf R485
R485 R412
per nag, vir 2 mense
Beskrywing

Mongoose Campsite is ideaal vir natuurliefhebbers, lekker privaat en het sy eie ablusiegeriewe met 'n stort, wasbak en 'n toilet. Maksimum 6 gaste word toegelaat. Buite die ablusiegeriewe is daar opwasgeriewe met 'n wasbak. 'n Gasgeiser voorsien warm water en sonkragligte sorg saans vir beligting. Daar is ook 'n waterpunt met drinkwater by die kampeerplek. Gratis WiFi is beskikbaar, maar geen kragpunte nie. Daar is 'n plaasdam om in af te koel en 'n vuurput waarom gaste lekker kan kuier. Die kampeerterrein kan met enige gewone voertuig bereik word en het ruimte vir 2 veldkaravane of 2 veldsleepwaens. Tente en motorhuise word ook toegelaat.

Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Prys sluit in

Kampeerplek Gaste moet hulle eie toerusting saambring.

Huisreëls

- Gaste moet hulle eie insekweermiddel, vuuraanstekers en hout saambring.
- Indien vooraf gereël, kan hout op die perseel gekoop word.
- Vierwielmotorfietse word ongelukkig nie toegelaat nie.
- Dele van die Botterboomhuisie word met 'n trap bereik en dit is dalk nie vir klein kinders, bejaardes of gaste met gestremdhede geskik nie.
- Let asb. dat daar 'n grondpad is wat na die verblyf lei en dat voertuie met 'n lae grondvryhoogte en sportmotors sal sukkel om hiér te ry. Gaste moet asb. vooraf navraag oor die toestand van die pad doen, aangesien dit weens onvoorsiene omstandighede kan verander.
- Daar is beperkte selfsoonsein in sekere areas van die reservaat.
- Troeteldiere word nie toegelaat nie.

Kansellasiebeleid - Gaaf
Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
Meer as 1 week voor die inkloktyd 100%van die deposito word terugbetaal
Meer as 48 uur voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Minder as 48 uur voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Botterboomhuisie
Vanaf R985
R985 R837
per nag, vir 2 mense
  • Plek vir 4 mense
  • Alleenstaande Eenheid
  • Koningingrootte-bed
  • Lees meer
Beskrywing

Botterboomhuisie is 'n dubbelverdiepinghuisie en beskik oor 2 slaapkamers, 1 badkamer, 'n kombuisie en 12 V-krag om 'n selfoon of skootrekenaar te laai. Die solderkamer het 'n koningingrootte-bed en die tweede slaapkamer het 2 enkelbeddens. Gaste deel die gebruik van 'n badkamer met 'n stort. Die kombuisie is met 'n tweeplaatstoof gasstoof, gasyskas-vrieskas en tee- en koffiemaakgeriewe toegerus en maaltye kan by die toonbank geniet word. Gaste kan in die sitarea voor die knus kaggel ontspan. Die huis lei na 'n dek met 'n ingeboude braai, 'n sonverhitte plonspoel en 'n uitsig oor die omgewing.

Die eenheid/kamer het
Koningingrootte-bed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 mense
1 xKoningingrootte-bed
Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 mense
2 xEnkelbed / Driekwartbed
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Badkamer
  • Stort
  • Seep
  • Toiletware
Elektriese Toebehore
  • Yskas
  • Stoof
Vermaak
  • Boeke en tydskrifte
Prys sluit in

Selfsorg

Huisreëls

- Gaste moet hulle eie insekweermiddel, vuuraanstekers en hout saambring.
- Indien vooraf gereël, kan hout op die perseel gekoop word.
- Vierwielmotorfietse word ongelukkig nie toegelaat nie.
- Dele van die Botterboomhuisie word met 'n trap bereik en dit is dalk nie vir klein kinders, bejaardes of gaste met gestremdhede geskik nie.
- Let asb. dat daar 'n grondpad is wat na die verblyf lei en dat voertuie met 'n lae grondvryhoogte en sportmotors sal sukkel om hiér te ry. Gaste moet asb. vooraf navraag oor die toestand van die pad doen, aangesien dit weens onvoorsiene omstandighede kan verander.
- Daar is beperkte selfsoonsein in sekere areas van die reservaat.
- Troeteldiere word nie toegelaat nie.

Kansellasiebeleid - Gaaf
Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
Meer as 1 week voor die inkloktyd 100%van die deposito word terugbetaal
Meer as 48 uur voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Minder as 48 uur voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Vanaf R485
R485 R412
per nag, vir 2 mense
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 10 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 22:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Oubergpas, Montagu, 6720, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA34c9c59e9ba6e2e371816702c1b5409af2d13c82a56a600c524498157ad7f256844f9e65aa0df3884549b8c5c6a81bd2fe53?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R485 nouVanaf R412 per nag, vir 2 mense 28 5 1 5 Ouberg Pass Montagu 6720 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-22:00 10:00 -33.7529722837 20.257619915723
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem