Jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.6/5
Lisa Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 20
Op LekkeSlaap 9 jaar
Opsomming van Resensie
Karen B - Mrt 2024
Algehele gradering
Alles was uit die boonste rakke en 'n groot bederf!
Andre F - Apr 2023
Algehele gradering
Baie lekker.
Trevor L - Mrt 2023
Algehele gradering
Felt free and as is, people very helpful and friendly like the quietness great facilities must say.
Kobus V - Mrt 2023
Algehele gradering
Uitstekende diens en vriendelike personeel.
Wendy E - Feb 2023
Algehele gradering
We had a lovely weekend away. Definitely the place for you and your spouse for some quality time.
Enid V - Feb 2023
Algehele gradering
Fantasties.
Anonieme gas - Feb 2023
Algehele gradering
Marionechia B - Okt 2022
Algehele gradering
Rustig en terapeuties.
Rifquh M - Jul 2022
Algehele gradering
Fantastiese verblyf.
Andrew M - Mrt 2022
Algehele gradering
Vriendelike en effektiewe diens in 'n netjiese en moderne fasiliteit.
Shantelle E - Des 2021
Algehele gradering
Het bietjie beter verwag.
Lees meerRudolph J - Okt 2021
Algehele gradering
Rustig en vriendelike diens
Marie-louise V - Apr 2019
Algehele gradering
Pragtig, netjies en uitmuntende diens.
Elaine B - Apr 2018
Algehele gradering
Ongelooflik skoon en rustig!
Aj V - Mrt 2018
Algehele gradering
The accommodation was great, relaxing.
Melanie K - Des 2017
Algehele gradering
Heerlik!
Thyme Wellness Spa and Guesthouse se terugvoer
Melanie, baie dankie vir jou besoek aan Thyme, dit was voorwaardelik wonderlik om jou as 'n gas te kon hê. Ons wens jou en jou gesin 'n wonderlike feestyd en 'n absolute ongelooflike nuwe jaar toe. Vriendelike Thyme Groete, Belinda
Elizma B - Aug 2016
Algehele gradering
Die diens was baie vriendelik en ons het heerlik gerus.
Lees meerDeon D - Mei 2016
Algehele gradering
Lekker gerus!
Ansie D - Apr 2016
Algehele gradering
Tranquil.
Minette B - Mrt 2016
Algehele gradering
Well situated.
- Kapasiteit: 34 mense
-
Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
Uitkloktyd: 11:00 - Adres: A.P. Burger-laan 19, Plattekloof, Parow, 7500, Wes-Kaap
- Alle ouderdomme is welkom