- Kapasiteit: 8 mense
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Cradockstraat 65, Graaff-Reinet, 6280, Oos-Kaap
- Alle ouderdomme is welkom
- Vanaf R1 400 per nag, vir 2 mense
Beskrywing
Thyme and Again B&B is in Graaff-Reinet in die Oos-Kaap geleë. Hierdie gastehuis is ideaal vir reisigers wat die Karoo wil verken en op soek is na gerieflike verblyf.
Elkeen van ons 4 ruim kamers het 1 koninggrootte-bed of 2 enkelbeddens en 'n en suite-badkamer wat geskik is vir rolstoelgebruikers. Die vierde eenheid is 'n gesinseenheid met 'n bad en stort. Verder is elke kamer toegerus met die nodige geriewe, soos lugversorging, 'n TV met sekere DStv-kanale, ADSL-internet en 'n kombuisie met koffie- en teemaakgeriewe, 'n mikrogolfoond en 'n yskassie.
Gaste wat by Thyme and Again B&B aanklop word met 'n heerlike ontbyt bederf en is meer as welkom om gebruik te maak van die uitstekende braaigeriewe in die vermaak-area met 'n uitsig oor die swembad. Verskeie restaurante, die museum en die Camdeboo Nasionale Park is net 'n kort entjie se ry van die gastehuis af.
Kenmerke
Geriewe
- ADSL-lyn
- Swembad
- Braaiplek
- Satelliet-TV
- Gratis WiFi
- WiFi
Maaltye Aangebied
- Ontbyt
Opsomming van Resensie
Jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.7/5
Brenda Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 16
Op LekkeSlaap 12 jaar
Ligging
- Cradockstraat 65, Graaff-Reinet, 6280, Oos-Kaap
- Gaste dink Thyme and Again B&B het ’n uitstekende ligging
Sien meer verblyf in Graaff-Reinet Sarah Baartman-distrik Oos-Kaap
- Kapasiteit: 8 mense
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Cradockstraat 65, Graaff-Reinet, 6280, Oos-Kaap
- Alle ouderdomme is welkom