Thistle House
- Soos Gesien op Facebook
- Kapasiteit: 6 mense
-
Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Jan Baard-singel 25, Jacobsbaai, 7395, Wes-Kaap
- Alle ouderdomme is welkom
- Vanaf R3 400 per nag, vir 6 mense
Beskrywing
Thistle House is 'n ruim selfsorg-vakansiehuis vir 6 gaste in Jacobsbaai aan die Kaap se Weskus. Dié perseel is loopafstand van rustige baaie en strande af.
Verblyf is beskikbaar in 'n drieslaapkamerhuis wat geskik is vir 6 gaste. Daar is 2 slaapkamers, elk met 'n koninggrootte-bed en 2 badkamers op die onderste verdieping. Daar is ook 'n ruim solder-area met 2 driekwartbeddens en 'n sitarea. Bad- en stortgeriewe is beskikbaar.
Die huis se kombuis is ten volle toegerus en die huis spog ook met 'n oopplan-leefarea, kaggel, privaat stoep, braai-area en 'n buite-area met 'n uitsig oor die tuin. Daar is ook 'n houtvuurwarmbad.
Die kombuis is met 'n yskas, oond, stoof en mikrogolf toegerus en daar is 'n TV met sekere Premium DStv-kanale, Showmax en Netflix in die sitarea. WiFi word voorsien.
Die eiendom het 'n rugsteunkragstelsel.
Troeteldiere word toegelaat mits dit vooraf gereël word.
Slaapplek
’n Bespreking by Thistle House sluit in:
Kenmerke
Geriewe
- Jacuzzi
- Braaiplek
- Gastesitkamer
- Kombuisgeriewe
- Geen Rook Binnenshuis
- Malaria-vrye streek
- Troeteldiere indien gereël
- Satelliet-TV
- Selfsorg
- Skoonmaakdiens Op Versoek
- Gratis WiFi
- WiFi
Aktiwiteite Naby
- Perdry
- Visvang
- Voëlkyk
- Wynproe
- Fietsry
- Begeleide Wandelpaaie
- Bergfietsroetes
- Swem
Hier praat ons
- Afrikaans
- Engels
Parkeerplek
- Veilige Parkering
Betaalopsies op Perseel
- Elektroniese Fondsoorplasing
Badkamer
- Bad
- En-suite
- Aparte toilet
- Stort
Eenheidgeriewe
- Verekombers
Elektriese Toebehore
- Yskas
- Haardroër
- Strykyster
- Mikrogolfoond
- Oond
- Stoof
Vermaak
- Boeke en tydskrifte
- Eksklusiewe dstv
- Tv
Opsomming van Resensie
Jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.8/5
Melanie Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 35
Jaar gelys 3
Ligging
- Jan Baard-singel 25, Jacobsbaai, 7395, Wes-Kaap
- Gaste dink Thistle House het ’n uitstekende ligging
Sien meer verblyf in Jacobsbaai Weskus Wes-Kaap
- Kapasiteit: 6 mense
-
Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Jan Baard-singel 25, Jacobsbaai, 7395, Wes-Kaap
- Alle ouderdomme is welkom