Thesen Island Loft Apartments
Beskrywing
Hierdie oopplanwoonstel het slaapplek vir 2 gaste. Die slaapkamer het 'n koningingrootte-bed en 'n platskerm-TV, asook 'n en suite-badkamer met 'n stort, toilet en 'n wasbak. Daar is 'n etenstafel met sitplek vir 2 gaste. Die kombuisie is met 'n yskassie, 'n tweeplaat-induksiestoof, mikrogolf, ketel, broodrooster en 'n koffie-kapsulemasjien, asook eetgerei en breekware toegerus.
Die eenheid/kamer het
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
- •Nie rook
- •Privaat ingang
Dienste
- •Koordlose internet
Badkamer
- •En-suite
- •Stort
- •Seep
- •Toiletware
Kamergeriewe
- •Lugversorging
- •Eetkamer
- •Verekombers
- •Klein kombuis
- •Kluis
Elektriese Toebehore
- •Haardroër
- •Mikrogolfoond
- •Stoof
Ekstras
- •Kroegyskas
- •Tee en koffie skinkbord
Vermaak
- •Tv
Prys sluit in
Selfsorg
Huisreëls
Die 2 woonstelle kan afsonderlik of saam as 2 eenheid bespreek word, aangesien beide dieselfde ingang gebruik.
Rook is verbode.
Troeteldiere word nie toegelaat nie.
Gaste moet asb. hulle eie swem- en strandhanddoeke saambring.
Geen geraas of harde musiek word toegelaat nie.
Kansellasiebeleid
Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
Meer as 2 weke voor die inkloktyd | 25%van die deposito word terugbetaal |
Minder as 2 weke voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Beskrywing
Hierdie oopplanwoonstel het slaapplek vir 2 gaste. Die slaapkamer het 'n koninggrootte-bed en 'n platskerm-TV, asook 'n en suite-badkamer met 'n stort, toilet en 'n wasbak. Daar is 'n etenstafel met sitplek vir 2 gaste. Die kombuisie is met 'n yskassie, 'n tweeplaat-induksiestoof, mikrogolf, ketel, broodrooster en 'n koffie-kapsulemasjien, asook eetgerei en breekware toegerus. Die slaaparea lei na 'n sitarea met 'n platskerm-TV en die sitarea maak op sy beurt weer oop op die dek wat 'n piekniektafel het.
Die eenheid/kamer het
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
- •Nie rook
- •Patio
- •Privaat ingang
Dienste
- •Diens op aanvraag
- •Koordlose internet
Badkamer
- •En-suite
- •Stort
- •Seep
- •Toiletware
Kamergeriewe
- •Eetkamer
- •Verekombers
- •Klein kombuis
- •Sitkamer
- •Kluis
Elektriese Toebehore
- •Haardroër
- •Mikrogolfoond
- •Stoof
Ekstras
- •Kroegyskas
- •Tee en koffie skinkbord
Vermaak
- •Tv
Prys sluit in
Selfsorg
Huisreëls
Die 2 woonstelle kan afsonderlik of saam as 2 eenheid bespreek word, aangesien beide dieselfde ingang gebruik.
Rook is verbode.
Troeteldiere word nie toegelaat nie.
Gaste moet asb. hulle eie swem- en strandhanddoeke saambring.
Geen geraas of harde musiek word toegelaat nie.
Kansellasiebeleid
Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
Meer as 2 weke voor die inkloktyd | 25%van die deposito word terugbetaal |
Minder as 2 weke voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
- Kapasiteit: 4 mense
-
Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: TH30 Saffron Lane, Thesen Harbour Town, Knysna, 6271, Wes-Kaap
- Geen kinders onder 18