Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

The Shack life

Gastehuis

Jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

3.9/5

Wynand Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 11

Jaar gelys 1

Opsomming van Resensie

4 uit 5van 11 resensies vir The Shack life
Netheid
4.1/5
Diens
4.2/5
Ligging
3.6/5
Veiligheid
3.9/5
Waarde vir geld
4.1/5
Sarel C - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Sarel C
Saam met eggenoot / lewensmaat

Lekker geslaap.

Ja, ek het lekker geslaap en koffie en melk met suiker en tee gekry. Dit was regtig gaaf.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Chantell H - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Chantell H
Saam met eggenoot / lewensmaat

Will definitely come again.

Something different and unique, affordable, and casual.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

The Shack life se terugvoer

Hi Chantell, thank you for the review and we are glad you enjoyed your stay. We're looking forward to seeing you back one day again.

The Shack life
Marieta M - Nov 2023
Algehele gradering
Netheid
1/5
Diens
1/5
Ligging
1/5
Veiligheid
1/5
Waarde vir geld
1/5
Marieta M
Saam met eggenoot / lewensmaat

Dis teleurstellend, liewer vermy.

Dit was baie teleurstellend en die enigste positiewe was dat die ligte en WiFi tydens beurtkrag gewerk het. Ongelukkig is daar baie meer negatiewe. Kamer 1: Die gasgeiser het nie gewerk nie. Daar was geen warm water by die wasbak nie. Die toilet is eintlik net geskik vir kinders (baie laag). Die yskas het nie gewerk nie. Kamer 2: Die badkamermure is slegs van sinkplaat gemaak en dit was baie koud. Daar was geen prop in die wasbak nie. Die yskas/vrieskas het verskriklik gestink en nie gewerk nie. Die buite-area was glad nie skoon en netjies nie. Die ligging is swak: dit is geleë in Rensburg en nie in Heidelberg self nie, en dit is baie naby 'n treinspoor met treine wat konstant ry. Die eienaar het wel 'n deel van een kamer se kostes terugbetaal omdat die geiser nie gewerk het nie.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

The Shack life se terugvoer

More Marieta, baie dankie vir die terug voering en jammer om te hoor julle het glad nIe die absolute budget friendly verblyf geniet nIe. Darm het u gesien daar is versiening vir loadshedding”wonder hoeveel ander plekkies dit het” En yes daar was 50 percent terug betaal op die kamer wat se geyser opgepak het” weer verwang danksy versekering. “Die ligging is snaaks genoeg die grootse bly area van heidelberg en vorm deel van een van die 9 bly areas in Heidelberg”ook tans die Heidelbergse postkantoor wat in werking is is ook in Rensburg. Een van die veiligste en stilste areas om in te woon. Dan op n mooi manier gestel ons is ook die cheapste plek om by te bly so cheap dat daai pizza wat u bestel het een kamer se aand Prys dek, en Vir daai rede dat ons so goedkoop is trek ons gaste wat budget friendly verblyf kan bekosting en nIe die Baie duurder Prys betaal vir n ander plek nie. Vir die Prys van Slegte R400 per nag offer ons Baie meer as wat mense Sal verwag. En Sal u ook weer met graagte terug wil he waneer u weer plek nodig het in Heidleberg en nIe die duurder pryse wil betaal nIe”sekere plekkies tot op amper R2000 per aand”. Die tweede kamer yes Dankie ons stem saam daai yskas het n snaakse reuk en het besluit Daai kamer het nIe nodig om n yskas te he nie, Weens ons so goedkoop is kan ons ook nIe yskaste permanent aan los nIe. En hulle as af by die muur so net n oproep aan ons ok of te kyk na die plug sou dit laat werk het, ons maak regtig Baie baie min geld op die verblyf met kostes wat internet dek, die skoon maak middels en Labour, die komiesie wat betaal moet word op die platvorm, die koffie en tee en melk en badkamer nodighede, elektriese tyd en water. Daar is in elke kamer n extra kombers in die kas jammer dat u dit nIe Sien het nIe ons los dit daar standard en winter ander solutions. Ons styl van akkomodasie is beslis nIe white linen Ect nIe, en ook gaan ook nIe verander om n boring plek te maak wat net die selfde as elke ande plek is nIe ons kamers is Unique “soos u kan Sien op ons foto’s”en ons kry baie mense wat terugkom. So weerheens jammer dar ons plek nIe u standaarde gepas het nIe en hoop en glo u Sal eendag weer kom inloer. Beste groete the shack life span

The Shack life
Hilletje C - Sep 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Hilletje C
Gesin met tieners

Een aand verblyf in Heidelberg, weens 'n laat nag funksie wat ons bygewoon het.

The Wild Pear Shack is perfek vir wat ons nodig gehad het en 100% warde vir geld. Vinnige veblyf vir 'n bekostigbare prys.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Daan En Rina O - Sep 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Daan En Rina O
Enkelreisiger

Baie vriendelike ontvangs. Maklik om te kry en baie gerieflik.

Dit was regtig om die shack life te ondervind, met al die gerief wat die reisiger nodig gehad het. Baie oorspronklik en goed ingerig. Werklik bekostigbaar. El sal enige tyd weer daar inloer vir 'n heerlike nag se uitrus. Dankie, Wynand!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

The Shack life se terugvoer

Baie Dankie, dit was net n plesier gewees om julle by ons te kon he. En when ever again in need laat ons weet asb. Groete Wynand

The Shack life
Eddie En Marinda P - Mei 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Eddie En Marinda P
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie oulike Afrika-opset.

Die plekkie is baie oulik en regtig iets om te sien vir gaste as jy 'n "African" opset wil beleef.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

The Shack life se terugvoer

Goeie dag. Baie dankie vir die terugvooring oor die plekkie, ons wardeur dit en baie dankie vir die kuier by ons.

The Shack life
Leander J - Mei 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Leander J
Saam met eggenoot / lewensmaat

Was baie rustig en gemaklik.

Plek was maklik om by uit te kom, vriendelike mense en gepas vir wat ons nodig gehad het.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

The Shack life se terugvoer

Baie Dankie Leander. Dit was net n plesier om julle by ons te gehad het. En ons hoop en glo om julle weer eendag in die toekoms te sien. Groete Wynand

The Shack life
Riana P - Apr 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Riana P

Skoon, netjiese en veilige verblyf.

Die Wild Pear Shack is ideaal vir 'n enkelpersoon of twee mense om oor te slaap. Gerieflik ingerig, uitstekende diens en loadshedding-vriendelik. Geen kosmaakgeriewe nie, maar wel 'n elektriese en gasketel. Groot badkamer met warm water en 'n lekker stort. Veilig en goed geleë t.o.v. die besigheidsentrum. Geen TV nie, maar wel wi-fi. Ek sal vir seker weer daar gaan oorslaap indien ek weer in Heidelberg moet oornag.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

The Shack life se terugvoer

Baie Dankie Riana, dit was net 'n plesier om julle by ons te he tydens julle besoek aan Heidelberg. Ja, ons sien uit om julle weer by ons te laat oorslaap waneer julle dalk terug moet kom eendag.

The Shack life
Carolien D - Des 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Carolien D
Enkelreisiger

Goeie, bekostigbare oornagverblyf.

Eienaars is baie vriendelik en bed het heerlik geslaap. Alles wat mens nodig het vir 'n oornag. Mooi skoon en tuin begin vorm vat.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

The Shack life se terugvoer

Baie Dankie Susan. Was net n plesier om U te gehad het hier. U is meer as welkom om weer te kom kuier. Inderdaad die tuin gaan goed aan. Ons is al besig om buite in ons veld ook tuin te begin maak. Groete, The shack life

The Shack life
Hennie S - Nov 2022
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Hennie S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Ons moes laat aand na 'n troue 'n plek kry om te slaap. Met die laat koms en baie reën was Wynand vriendelik en geduldig.

Ons was net een aand daar. Dit was stil. Daar is 'n treinspoor naby maar dit was vir my lekker om dit te hoor so in die verte. Die haan het my vrou lekker vroeg wakker gekraai, maar ek self was weg. Het 'n goeie rus benodig en het dit gekry.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

The Shack life se terugvoer

Baie dankie Hennie, dit was net n plesier om julle by ons te ontvang.

The Shack life
Loraine C - Sep 2022
Algehele gradering
Netheid
2/5
Diens
3/5
Ligging
1/5
Veiligheid
1/5
Waarde vir geld
1/5
Loraine C
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie teleurgesteld!

Ons was baie teleurgesteld in die kamer. Dit is nie in 'n goeie area geleë nie, die erf om die huis is baie vuil en deurmekaar, die kamer stink na muf en 'n mens kan ruik dit het lank toe gestaan. Daar was nie genoeg warm water om te stort nie, en wasbak het ook geen warm water nie die bedlampie werk ook nie, die eienaar was egter baie vriendelik en behulpsaam.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Vanaf
R500
per nag (plek vir 2)
Vanaf
Vanaf R500
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R500
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 2 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: D.F. Malanstraat 34, Heidelberg, 1441, Gauteng
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAad930d57badb60cbaf53ed555d150939fbd61f9674b23ff77e5dbc1919f2f8f37468a9073f00fd4d2fa141af89d22134078a?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R500 per nag (plek vir 2) 11 5 1 4 34 D F Malan Street Heidelberg 1441 Gauteng 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -26.5270033 28.3695014
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem