The White House Mossel Bay Self Catering Apartment
Bly 4 nagte en betaal slegs vir 3 op enige bespreking wat nie 'n Vrydag- of Saterdagaand insluit nie. Geldig vir verblyf vanaf 1 Jun 2024 tot 31 Aug 2024.
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 6 mense
-
Inkloktyd: 15:00 tot 23:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Langstraat 1a, Die Bakke, Mosselbaai, 6500, Wes-Kaap
- Alle ouderdomme is welkom
-
Vanaf
R1 400R1 050 per nag (plek vir 6)
Beskrywing
The White House Mossel Bay Self Catering Apartment is stapafstand van die strand af in Die Bakke en het slaapplek vir 6 gaste.
Die woonstel het 2 kamers met see-uitsigte. Die hoofslaapkamer het 'n koningingrootte-bed en die tweede kamer het 1 stapelbed en dubbelbed. Die eenheid het 2 badkamers. Een badkamer het 'n bad, stort, toilet en 'n dubbelwasbak. Die ander badkamer is 'n gastetoilet met 'n wasbak.
Die oopplan-kombuis is toegerus met 'n stoof, oond, mikrogolfoond en yskas. Gaste kan hul maaltye by die eetkamertafel geniet. Die eenheid het 'n skottelgoedwasser, wasmasjien en 'n tuimeldroër. Die leefarea het 'n TV met die volle DStv-pakket en 'n kroeg wat na die stoep met braaigeriewe lei. Gratis WiFi, braaigeriewe en veilige parkeerplek is beskikbaar.
Volle DSTV, WIFI, Braaiplek en Veilige parkering. Ons het 'n "backup" plan vir Beurtkrag.
'n Bababed en eetstoel is vir babas en klein kinders beskikbaar.
The White House Mossel Bay Self Catering Apartment is net 'n kort entjie se stap van die strand, verskeie winkels, restaurante en museums af. Mosselbaai bied verskeie besienswaardighede en aktiwiteite om besoekers besig te hou.
Kamer-opset
Kenmerke
Geriewe
- Lughawe-pendeldiens Op Versoek
- Braaiplek
- Kombuisgeriewe
- Geen Rook Binnenshuis
- Malaria-vrye streek
- Troeteldiere indien gereël
- Persoonlike Kluis
- Satelliet-TV
- Selfsorg
- Skoonmaakdiens Op Versoek
- Gratis WiFi
- WiFi
Aktiwiteite Naby
- Perdry
- Visvang
- Voëlkyk
- Wynproe
- Fietsry
- Wildritte
- Wildkyk
- Swem
Hier praat ons
- Afrikaans
- Engels
Parkeerplek
- Veilige Parkering
- Agter Elektriese Hek
- Parkering Van Die Straat Af
Betaalopsies op Perseel
- Kontant
- Elektroniese Fondsoorplasing
Badkamer
- Bad
- Aparte toilet
- Stort
Eenheidgeriewe
- Waaier
- Kluis
Elektriese Toebehore
- Yskas
- Haardroër
- Strykyster
- Mikrogolfoond
- Oond
- Stoof
Opsomming van Resensie
Jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.8/5
Natascha Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 13
Op LekkeSlaap 6 jaar
Ligging
- Langstraat 1a, Die Bakke, Mosselbaai, 6500, Wes-Kaap
- Gaste dink The White House Mossel Bay Self Catering Apartment het ’n uitstekende ligging
Sien meer verblyf in Santosbaai Mosselbaai Tuinroete Wes-Kaap
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 6 mense
-
Inkloktyd: 15:00 tot 23:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Langstraat 1a, Die Bakke, Mosselbaai, 6500, Wes-Kaap
- Alle ouderdomme is welkom