The White House
- Kapasiteit: 6 mense
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Du Toit-straat 5, Montagu, 6720, Wes-Kaap
- Geen kinders onder 18
- Vanaf R3 800 per nag (plek vir 6)
Beskrywing
The White House is 'n bekoorlike selfsorghuis met 'n Franse styl in die middel van Montagu. Dit is naby restaurante, winkels en kunsgalerye, wat dit ideaal maak vir gaste wat die area wil verken.
Dié huis bied slaapplek aan 6 gaste en beskik oor 3 slaapkamers en 2 badkamers. Daar is ook 'n buitebad en -stort. Elke slaapkamer het 'n koningingrootte-bed. Die eerste slaapkamer het 'n en suite-badkamer met 'n bad en 'n stort en die tweede badkamer het 'n stort wat gedeel word. Linne en badhanddoeke word voorsien.
Die kombuis is met 'n gasstoof, elektriese oond, mikrogolf, broodrooster, ketel, koffiemasjien, eetgerei, breekware, yskas-vrieskas, lugbraaier en 'n skottelgoedwasser toegerus. Die oopplan-sitarea en -eetarea het oorgenoeg sitplek waar gaste kan ontspan. Die sitarea het 'n kaggel en 'n seleksie boeke wat gaste kan geniet. Gratis WiFi is beskikbaar.
Die leefarea lei na 'n groot stoep met sitplek en bied 'n uitsig oor die lowerryke tuin. Die buitestoep het ook 'n ingeboude braai. Veilige parkeerplek is op die perseel beskikbaar.
Slaapplek
’n Bespreking by The White House sluit in:
Kenmerke
Geriewe
- Braaiplek
- Gratis WiFi
- WiFi
Hier praat ons
- Afrikaans
- Engels
Parkeerplek
- Veilige Parkering
Betaalopsies op Perseel
- Elektroniese Fondsoorplasing
Jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies.
4.9/5
Clive Geverifieer
Eiendomme 2
Resensies 2
Jaar gelys 2
Ligging
- Du Toit-straat 5, Montagu, 6720, Wes-Kaap
Sien meer verblyf in Montagu Kaapse Wynlande Wes-Kaap
- Kapasiteit: 6 mense
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Du Toit-straat 5, Montagu, 6720, Wes-Kaap
- Geen kinders onder 18