The West Wing
- Kapasiteit: 2 mense
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Jally-weg 858, Pringlebaai, 7196, Wes-Kaap
- Alle ouderdomme is welkom
- Vanaf R900 per nag (plek vir 2)
Beskrywing
The West Wing is 'n gastekamer wat op die gasheer se eiendom, in die kusdorp Pringlebaai geleë is. Die eiendom is naby die hoofstrand by Pringlebaai.
Die kompakte, maar knus gastekamer is ideaal vir 'n paartjie of enkelpersoon en het 'n privaat ingang. Die goed beligte en lugtige suite het 'n koningingrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n stort, wasbak en toilet. Die eenheid het gratis WiFi-toegang, 'n TV met Netflix-app en 'n kombuisie met verhit-en-eet-geriewe, soos 'n yskassie, mikrogolf en breekware.
Die suite lei na 'n patio met 'n Weber-braai en uitsigte oor die netjiese tuin. Parkeerplek vir een voertuig is in die straat beskikbaar.
The West Wing is ook naby restaurante en koffiewinkels, kuspaadjies en bergroetes. Kaapstad Internasionale Lughawe is ongeveer 70,5 km weg.
Slaapplek
’n Bespreking by The West Wing sluit in:
Kenmerke
Geriewe
- Braaiplek
- Kombuisgeriewe
- Geen Rook Binnenshuis
- Troeteldiere indien gereël
- Selfsorg
- Gratis WiFi
- WiFi
Aktiwiteite op perseel
- Voëlkyk
Aktiwiteite Naby
- Visvang
- Baarshengel
- Voëlkyk
- Wynproe
- Fietsry
- Bergfietsroetes
- Swem
Hier praat ons
- Afrikaans
- Engels
Parkeerplek
- Parkering Op Die Straat
Betaalopsies op Perseel
- Kontant
- Elektroniese Fondsoorplasing
Badkamer
- En-suite
- Stort
- Seep
Eenheidgeriewe
- Eetkamer
- Waaier
- Klein kombuis
Elektriese Toebehore
- Yskas
- Mikrogolfoond
Vermaak
- Tv
Opsomming van Resensie
Jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.8/5
Joan Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 13
Op LekkeSlaap 2 jaar
Ligging
- Jally-weg 858, Pringlebaai, 7196, Wes-Kaap
- Gaste dink The West Wing het ’n uitstekende ligging
Sien meer verblyf in Pringlebaai Overberg Wes-Kaap
- Kapasiteit: 2 mense
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Jally-weg 858, Pringlebaai, 7196, Wes-Kaap
- Alle ouderdomme is welkom