The Village Guest Cottages
- Kapasiteit: 4 mense
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Kingstraat 49, Irene Sekuriteitslandgoed, 0157, Gauteng
- Alle ouderdomme is welkom
- Vanaf R870 per nag, vir 2 mense
Beskrywing
The Village Guest Cottages is in die sekuriteitsarea, Irene, geleë en is gerieflik gemeubileer vir sakereisigers en vakansiegangers. Die eiendom het sonpanele en word dus nie deur beurtkrag geraak nie.
Verblyf word in 2 losstaande selfsorgkothuise aangebied, die Village Cottage met slaapplek vir 2 en Kimberley Cottage met slaapplek vir 2.
Village Cottage se slaapkamer het 'n dubbelbed. Kimberley Cottage is 'n oopplan-vertrek en het twee enkelbeddens wat in n koninggrootte-bed omskep kan word. Die badkamers bestaan uit 'n stort, toilet en wasbak.
Elke kothuis het 'n kombuisie met 'n mikrogolfoond, tweeplaatstoof, elektriese braaipan, yskas, eetgerei en breekware. 'n TV met DStv-kanale en WiFi is in elke eenheid beskikbaar. Kimberley Cottage het 'n slim-TV met Showmax en Netflix. Ontbyt is op versoek beskikbaar.
Elke kothuis het 'n buite-sitarea en braaigereiwe. Parkeerplek is beskikbaar. Let asseblief daarop dat die eienaars in die hoofhuis op die perseel woon.
Kenmerke
Geriewe
- ADSL-lyn
- Braaiplek
- Kombuisgeriewe
- Geen Rook Binnenshuis
- Malaria-vrye streek
- Satelliet-TV
- Selfsorg
- Daaglikse Skoonmaakdiens
- Gratis WiFi
- WiFi
Aktiwiteite Naby
- Fietsry
Hier praat ons
- Afrikaans
- Engels
Parkeerplek
- Veilige Parkering
- Agter Elektriese Hek
- Onderdakparkering
Betaalopsies op Perseel
- Kontant
- Elektroniese Fondsoorplasing
Opsomming van Resensie
Jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.9/5
Helen Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 45
Jaar gelys 6
Ligging
- Kingstraat 49, Irene Sekuriteitslandgoed, 0157, Gauteng
- Gaste dink The Village Guest Cottages het ’n uitstekende ligging
- Kapasiteit: 4 mense
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Kingstraat 49, Irene Sekuriteitslandgoed, 0157, Gauteng
- Alle ouderdomme is welkom