The View Apartment 8
- Kapasiteit: 2 mense
-
Inkloktyd: 12:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Simonstadweg 43, Sunny Cove, Vishoek, 7975, Wes-Kaap
- Alle ouderdomme is welkom
- Vanaf R1 360 per nag (plek vir 2)
Beskrywing
The View Apartment 8 is 'n ateljee-woonstel met pragtige see-uitsigte. Dit is naby verskeie winkels, restaurante, die strand, doendinge en besienswaardighede.
Dié ateljee-woonstel het 'n koninggrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n stort, toilet en 'n wasbak.
Die kombuis is met 'n tweeplaatstoof, oondjie, yskassie, mikrogolf, ketel, eetgerei en breekware toegerus.
Die sitarea het gemaklike banke en 'n TV met DStv-kanale. Daar is ook 'n etenstafel waar gaste hul maaltye kan geniet. Die eenheid het gratis WiFi.
Gaste kan op die balkon sit en uitsigte oor Vishoek se strand geniet.
Die eenheid bied veilige parkeerplek.
Kamer-opset
Kenmerke
Geriewe
- Lughawe-pendeldiens Op Versoek
- Portier
- Wasgoeddiens
- Geen Rook Binnenshuis
- Nagportier
- Persoonlike Kluis
- Satelliet-TV
- Selfsorg
- Daaglikse Skoonmaakdiens
- Gratis WiFi
- WiFi
Aktiwiteite Naby
- Visvang
- Wynproe
- Fietsry
- Bergfietsroetes
- Swem
Hier praat ons
- Afrikaans
- Engels
Parkeerplek
- Veilige Parkering
- 24-Uur Sekuriteit
- Agter Elektriese Hek
Badkamer
- En-suite
- Stort
Elektriese Toebehore
- Yskas
- Mikrogolfoond
- Oond
- Stoof
Vermaak
- Eksklusiewe dstv
- Tv
Jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies.
4.4/5
Leonie Geverifieer
Eiendomme 4
Resensies 41
Op LekkeSlaap 12 jaar
Ligging
- Simonstadweg 43, Sunny Cove, Vishoek, 7975, Wes-Kaap
Sien meer verblyf in Vishoek Glencairn Heights Kaapstad Wes-Kaap
- Kapasiteit: 2 mense
-
Inkloktyd: 12:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Simonstadweg 43, Sunny Cove, Vishoek, 7975, Wes-Kaap
- Alle ouderdomme is welkom