Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

The Tree House

Selfsorg
The Tree House kamer no 2
Vanaf
Vanaf R950
per eenheid
  • Plek vir 3 mense
  • Kamer in Gastehuis/B&B
  • Koningingrootte-bed
  • Lees meer
Beskrywing

Hierdie kamer het 'n koningingrootte-bed en 'n enkelbed. Daar is 'n stort, wasbak en 'n toilet in die badkamer. Die kombuisie is met 'n yskassie, mikrogolfoond en tee- en koffiemaakgeriewe toegerus. Verder het die eenheid 'n TV, WiFi en 'n balkon met see-uitsigte. Tydens walvisseisoen kan walvisse vanaf die balkon gewaar word. Indien The Tree Houe-eenheid nie bespreek is nie sal gaste toegang tot die braaigeriewe hê.

Die eenheid/kamer het
Kapasiteit: 3 Aantal kamers: 1 Aantal badkamers: 1
Slaapkamer
Plek vir 3 mense
1 xEnkelbed / Driekwartbed
1 xKoningingrootte-bed
Badkamer

Stort, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
  • Nie rook
  • Privaat ingang
Dienste
  • Koordlose internet
Badkamer
  • En-suite
  • Stort
  • Seep
  • Toiletware
Kamergeriewe
  • Klein kombuis
Elektriese Toebehore
  • Haardroër
  • Mikrogolfoond
Ekstras
  • Kroegyskas
  • Tee en koffie skinkbord
Vermaak
  • Boeke en tydskrifte
  • Tv
Prys sluit in

Basiese selfsorg met verhit-en-eetgeriewe. Geriewe sluit 'n mikrogolfoond en 'n ketel in.

Huisreëls

Gedurende die feesseisoen word daar verkies dat die eenhede saam bespreek word.
Indien gaste slegs 1 eenheid wil bespreek, moet hulle verkieslik die The Tree House-eenheid bespreek.
Indien gaste The Tree House-kamer nr. 2 bespreek, sal hulle slegs toegang tot die braai-area hê indien die The Tree House-eenheid nie bespreek is nie.

Kansellasiebeleid
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Meer as 2 weke voor die inkloktyd 25%van die deposito word terugbetaal
Minder as 2 weke voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
The Tree House Unit
Vanaf
Vanaf R990
per nag, vir 2 mense
  • Plek vir 3 mense
  • Woonstel
  • Koningingrootte-bed
  • Lees meer
Beskrywing

Die selfsorgeenheid het 1 slaapkamer en is geskik vir 3 gaste en het 'n koningingrootte-bed en 'n enkelbed. Die badkamer het 'n stort, bad, wasbak en 'n toilet. Die kombuis is met 'n stoof, yskas-vrieskas, mikrogolf, tee- en koffiemaakgeriewe, breekware en eetgerei toegerus. Die sitarea het gemaklike sitplek en 'n TV, en daar is 'n eetarea. Gaste het toegang tot komplimentêre WiFi. Daar is braaigeriewe.

Die eenheid/kamer het
Kapasiteit: 3 Aantal kamers: 1 Aantal badkamers: 1
Slaapkamer
Plek vir 3 mense
1 xEnkelbed / Driekwartbed
1 xKoningingrootte-bed
Badkamer

Stort, Bad, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
  • Nie rook
  • Privaat ingang
Dienste
  • Internet koppeling
Badkamer
  • Bad
  • En-suite
  • Aparte toilet
  • Stort
  • Seep
  • Toiletware
Kamergeriewe
  • Klein kombuis
  • Sitkamer
Elektriese Toebehore
  • Yskas
  • Haardroër
  • Mikrogolfoond
  • Stoof
Ekstras
  • Tee en koffie skinkbord
Vermaak
  • Tv
Prys sluit in

Selfsorg

Huisreëls

Gedurende die feesseisoen word daar verkies dat die eenhede saam bespreek word.
Indien gaste slegs 1 eenheid wil bespreek, moet hulle verkieslik die The Tree House-eenheid bespreek.
Indien gaste The Tree House-kamer nr. 2 bespreek, sal hulle slegs toegang tot die braai-area hê indien die The Tree House-eenheid nie bespreek is nie.

Kansellasiebeleid
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Meer as 2 weke voor die inkloktyd 25%van die deposito word terugbetaal
Minder as 2 weke voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Vanaf
Vanaf R950
per nag (plek vir 3)
  • Kapasiteit: 6 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Swartstraat 16, Tergniet, 6503, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAa1cdd11ed62060e4137ed6bf0093c104b723de5a2c9412001572ff476184625df0e05cba1aad749f18ba198cfb986f2333d3?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R950 per nag (plek vir 3) 4 5 1 5 16 Swart Street Tergniet 6503 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -34.072793694357 22.183226809039
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem