Summit Stay Guesthouse
Kry 10% af (minimum twee nagte se verblyf). Geldig vir verblyf vanaf 6 Mei 2024 tot 31 Mei 2024.
- Kapasiteit: 6 mense
-
Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Richardson-straat 18, Somerstrand, Gqeberha (Port Elizabeth), 6001, Oos-Kaap
- Geen kinders onder 18
-
Vanaf
R890R801 per nag (plek vir 2)
Beskrywing
Summit Stay Guesthouse bied gerieflike oornag- en selfsorgverblyf in Somerstrand, Gqeberha (Port Elizabeth), wat dit 'n ideale opsie vir sakereisigers of vakansiegangers maak.
Verblyf word gebied in 3 goed ingerigte kamers met en suite-badkamers met storte. Die kamers het gemaklike beddens, linne en badhanddoeke. Twee van die kamers het selfsorgkombuisies, terwyl die oorblywende kamer verhit-en-eetgeriewe het. Elke kamer het 'n TV met DStv-kanale en gratis WiFi.
Gaste het ook toegang tot die gemeenskaplike areas, 'n swembad, onderdak-buitebraai-area met sitplek en 'n gimnasium. Veilige parkeerplek is op die perseel beskikbaar en die verblyf is naby geriefswinkels, 'n winkelsentrum en 'n casino geleë. Die strand en gholfklub is 'n entjie se ry vanaf die verblyf.
Kenmerke
Geriewe
- Swembad
- Braaiplek
- Kombuisgeriewe
- Geen Rook Binnenshuis
- Selfsorg
- Daaglikse Skoonmaakdiens
- Gimnasium
- Gratis WiFi
- WiFi
Aktiwiteite op perseel
- Swem
Aktiwiteite Naby
- Visvang
- Swem
Hier praat ons
- Afrikaans
- Engels
Maaltye Aangebied
- Tee
- Etes Op Versoek
Konferensiegeriewe
- Internet
- Televisie
Parkeerplek
- Veilige Parkering
Betaalopsies op Perseel
- Visa
- Mastercard
- Kontant
- Elektroniese Fondsoorplasing
Ligging
- Richardson-straat 18, Somerstrand, Gqeberha (Port Elizabeth), 6001, Oos-Kaap
Sien meer verblyf in Somerstrand Gqeberha (Port Elizabeth) Oos-Kaap
- Kapasiteit: 6 mense
-
Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Richardson-straat 18, Somerstrand, Gqeberha (Port Elizabeth), 6001, Oos-Kaap
- Geen kinders onder 18