The Shack
Jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.9/5
Reece Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 5
Jaar gelys 4
Opsomming van Resensie
Caren C - Apr 2024
Algehele gradering
Puik diens, ongelooflik skoon en netjies, net lekker. Waarde vir geld.
Pieter V - Mrt 2024
Algehele gradering
Baie lekker en mooi natuur.
Riaan B - Mrt 2024
Algehele gradering
Lekker rustig gebly in 'n prentjie mooi omligging.
Dandre D - Des 2023
Algehele gradering
Baie geseend!
Don W - Nov 2023
Algehele gradering
Stunning views of the surrounding area, well worth the stay.
- Kapasiteit: 4 mense
-
Inkloktyd: 14:00 tot 16:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Novo-weg, Hughes Plaas 114, Riversdal, 6670, Wes-Kaap
- Alle ouderdomme is welkom