Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Paradise @ Pearly - by Salted Fynbos Staying

Selfsorg
  • Kapasiteit: 13 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 23:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Charlie Van Breda-rylaan 67, Pearly Beach, 7220, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R5 900 per nag (plek vir 13)

Beskrywing

Paradise @ Pearly - by Salted Fynbos Staying is 'n bekoorlike selfsorgvilla wat asemrowende uitsigte oor die strand bied in Pearly Beach. Dit is die perfekte opsie is vir 'n groot groep vriende of familie op soek na 'n rustige wegbreek stapafstand vanaf die strand.

Die huis bied slaapplek aan 13 gaste en beskik oor 5 slaapkamers en 3 badkamers. Die eerste 2 slaapkamers het elk 'n dubbelbed en 'n en suite-badkamer. Die derde slaapkamer het ook 'n dubbelbed en die vierde slaapkamer het 2 stapelbeddens. Die vyfde slaapkamer het 'n dubbelbed en 'n enkelbed. Daar is 'n stort, wasbak en 'n toilet in die derde badkamer. Alle linne en badhanddoeke word voorsien, maar gaste moet asb. hul eie strandhanddoeke saambring.

Die oopplan-leefarea het 'n sitarea, eetarea en 'n kombuis. Die kombuis is met 'n gasstoof, oond, mikrogolfoond, yskas-vrieskas, skottelgoedwasser, wasmasjien, eetgerei, breekware en tee- en koffiemaakgeriewe toegerus. Die sitarea het gemaklike sitplek, 'n koffietafel en 'n kaggel. Daar is ook 'n etenstafel met sitplek vir 8 gaste in die eetarea met 'n ingeboude braai.

Gratis WiFi is ook beskikbaar en gaste kan die rustigheid en skoonheid van die fynbos geniet, asook al fresco-etes op die stoep nuttig terwyl hulle die skouspelagtige uitsigte oor die inheemse fauna, flore en die see indrink. Verder trek gaste voordeel uit die afstand van die strand vanaf die huis en kan hulle verskeie wateraktiwiteite soos staanplankry en swem.

Slaapplek

’n Bespreking by Paradise @ Pearly - by Salted Fynbos Staying sluit in:

Dubbelbed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 mense
1 xDubbelbed
Dubbelbed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 mense
1 xDubbelbed
Dubbelbed
Slaapkamer 3
Plek vir 2 mense
1 xDubbelbed
Stapelbed
Slaapkamer 4
Plek vir 4 mense
2 xStapelbed
Enkelbed / Driekwartbed Dubbelbed
Slaapkamer 5
Plek vir 3 mense
1 xEnkelbed / Driekwartbed
1 xDubbelbed

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Troeteldiere indien gereël
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Braaiplek
  • Gastesitkamer
  • Kombuisgeriewe
  • Malaria-vrye streek
  • Troeteldiere indien gereël
  • Selfsorg
  • Skoonmaakdiens Op Versoek
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Visvang
  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Wynproe
  • Fietsry
  • Bergfietsroetes
  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Parkering Van Die Straat Af

Betaalopsies op Perseel

  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Badkamer

  • Bad
  • En-suite
  • Aparte toilet
  • Stort

Eenheidgeriewe

  • Klein kombuis

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof

Opsomming van Resensie

5 uit 5van 1 resensie vir Paradise @ Pearly - by Salted Fynbos Staying
Netheid
5.0/5
Diens
5.0/5
Ligging
5.0/5
Veiligheid
5.0/5
Waarde vir geld
5.0/5

Jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies.

4.6/5

Sanmarie Geverifieer

Eiendomme 20

Resensies 16

Op LekkeSlaap 2 jaar

Ligging

  • Charlie Van Breda-rylaan 67, Pearly Beach, 7220, Wes-Kaap
  • Gaste dink Paradise @ Pearly - by Salted Fynbos Staying het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R5 900
per nag (plek vir 13)
Vanaf
Vanaf R5 900
per nag (plek vir 13)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 13 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 23:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Charlie Van Breda-rylaan 67, Pearly Beach, 7220, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA21f89dcc198e60c1e24d557576b806dc0b006aa6f1e0a64386f79bad4d575a7445cd7f2dafa90f9f62d7839df95d65186b89?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R5 900 per nag (plek vir 13) 1 5 1 5 67 Charlie Van Breda Drive Pearly Beach 7220 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-23:00 10:00 -34.668768976696 19.500162751476
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem