The Retreat
Kry 30% af vir verblyf wat 15 nagte of langer is. Geldig vir verblyf vanaf 11 Apr 2024 tot 31 Jul 2024.
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 2 mense
-
Inkloktyd: 13:00 tot 17:00
Uitkloktyd: 11:00 - Adres: Gladiola-weg 13, Kommetjie, Kaapstad, 7976, Wes-Kaap
- Alle ouderdomme is welkom
-
Vanaf
R1 200R840 per nag (plek vir 2)
Beskrywing
The Retreat bied 'n privaat gastesuite op die gasheer se eiendom in Kommetjie in die Kaap. Die perseel is stapafstand vanaf die dorp se restaurante en kroeë en is ook naby Long Beach. Daar is ook 'n aangewese parkeerarea voor die kothuis.
Die kothuis het 'n privaat ingang en 'n klein binnehof met braaigeriewe. Daar is slaapplek vir 2 gaste op 'n koningingrootte-bed wat met gehaltelinne opgemaak is en die en suite-badkamer het 'n stort. Daar is 'n klein sitarea en kombuisie langs die bed. Dit is met geriewe soos 'n ketel, broodrooster, induksiestoofplaat, yskassie, mikrogolfoond en kookgerei toegerus. Verder bied die kothuis geriewe soos gratis WiFi en 'n slim-TV met Netflix.
Gaste moet asb. die drom vir organiese afval gebruik aangesien die verblyf volhoubaar probeer wees. Gaste kan plaaslike restaurante en koffiewinkels besoek. The Retreat is 'n gewilde plek om branderplank te ry en om te stap. Gaste kan ook wynplase en bierbrouerye in die area besoek.
Slaapplek
’n Bespreking by The Retreat sluit in:
Kenmerke
Geriewe
- ADSL-lyn
- Lughawe-pendeldiens Op Versoek
- Braaiplek
- Kombuisgeriewe
- Geen Rook Binnenshuis
- Selfsorg
- Gratis WiFi
- WiFi
Aktiwiteite Naby
- Perdry
- Visvang
- Voëlkyk
- Wynproe
- Fietsry
- Begeleide Wandelpaaie
- Bergfietsroetes
- Swem
- Tennis
Hier praat ons
- Afrikaans
- Engels
- Xhosa
Maaltye Aangebied
- Tee
- Etes Op Versoek
Konferensiegeriewe
- Internet
Parkeerplek
- Parkering Van Die Straat Af
Betaalopsies op Perseel
- Visa
- Mastercard
- Kontant
- Forex
Meer oor dié eenheid
- Nie rook
- Patio
- Privaat ingang
Dienste
- Internet koppeling
Badkamer
- En-suite
- Stort
- Seep
- Toiletware
Eenheidgeriewe
- Eetkamer
- Waaier
- Klein kombuis
- Sitkamer
Elektriese Toebehore
- Yskas
- Haardroër
- Mikrogolfoond
- Stoof
Ekstras
- Kroegyskas
- Tee en koffie skinkbord
Vermaak
- Boeke en tydskrifte
- Eksklusiewe dstv
- Tv
Opsomming van Resensie
Jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies.
4.7/5
Susan Geverifieer
Eiendomme 2
Resensies 11
Op LekkeSlaap 2 jaar
Ligging
- Gladiola-weg 13, Kommetjie, Kaapstad, 7976, Wes-Kaap
- Gaste dink The Retreat het ’n uitstekende ligging
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 2 mense
-
Inkloktyd: 13:00 tot 17:00
Uitkloktyd: 11:00 - Adres: Gladiola-weg 13, Kommetjie, Kaapstad, 7976, Wes-Kaap
- Alle ouderdomme is welkom